Speaker mag nie LP’s in hegtenis laat neem nie, sê hof

Die Speaker van die Nasionale Vergadering, Baleka Mbete. Foto: Daily Maverick

Die hooggeregshof in die Wes-Kaap het Dinsdag gesê die mag van die Speaker om parlementslede in die Nasionale Vergadering in hegtenis te laat neem, is ongrondwetlik omdat dit vryheid van spraak beperk.

Volgens die hofuitspraak is Artikel 11 van die Wet op Magte en Voorregte ongrondwetlik verklaar. Regter André le Grange het die uitspraak opgeskort om die parlement tyd te gee om díe afdeling van die wet aan te pas.

Die uitspraak volg nadat die Demokratiese Alliansie (DA) ʼn aansoek by die hof ingedien het. James Selfe, DA-raadsvoorsitter, het gesê die party is “verheug” oor die uitspraak.

Selfe het die volgende aan Radio Pretoria gesê:

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

12 Kommentare

jjobson ·

Die ANC, belaglike Mbete moet na Mslegte verander word want sy het nog nooit die goeie in i ander party raak gesien nie.

Let ·

Die DA kry al hoe meer dinge reg omdat hulle staan vir reg en geregtigheid!! Mooi so!! Daar’s hoop!

chris ·

Let
Let bietjie op

En Bee, grondkwessie afrikaans,Potch ens.
Ai toggie die ironie!

Dave ·

Encore
(Whoaaaaaahhhh, whoahhhhhhhhhhhhh, whoahhhhhhhhhhhhh)
Yeah [crowd still chanting] okay

Lekkèèèrrrrr vertel haar Chris..!

chris ·

Chris vertel vir ons aan watter party behoort jy en wat het hulle aan jou bogenoemde kwessies gedoen.

chris ·

Chris met liefde/
Eerstens ek behoort aan geen Politieke party nie maar stem wel. Ek het in die laaste verkiesing vryheidsfront gestem weens ‘n gebrek aan ‘n beter een.
Ek is egter van mening dat ons(mense soos ek)se heil in burgerregte organisasies le wat later self sal groei tot wat ook al daarvoor bestem is.

1.)Bee.(Daar is leterlik tientalle gaan soek gerus op hieronder is slegs ‘n apteitwekkerkies.)
2015. Kla krieket sa voor IKR oor rassekwotas
2013 vra SARU om rugby kwotas te stop
2011 Tswane Munisipaliteit
2010 kollektiewe dienste en bee as ek reg onthou was daar meer as 10 sake

2.)Grondeise
2014 hofbevel om mense te verwyder wat grond eis by Belfast(ek weet daar was ‘n aansoek vir so bevel of dit geslaag was weet ek nie).
2015 Grondeise in pretoria veltog.

3.)Afrikaans.
2015 memo vir behoud van Afrkaanse geskiedenis
2014 petiesie vir die behoud van afrikaanse nuus op sabc

4.)Potch.
2006 straatnaamverandering gestop
Aansoek teen die naamsverandering van Potsh na tlokwe.

Chris jy sal let ek het later net twee voorbeelde gegee ,daar is baie meer ,baie ,baie meer.Gaan soek gerus self.Ek kan nie almal onthou nie en van bg kan ek verkeerd he veral die datums.As jou vraag handel oor die politieke partye kan ek dit ook vir jou antwoord maar ek sal eers moet gaan nalees aangesien ek die partypolitiek sien is ‘n verkwisting van tyd.
Ek stem wel en net vir die party wat my belange die naaste voed ongeag die groote of gewildheid van hulle.

Goed nou vir jou beurt aan watter party of organisasie behoort jy en se sommer wat hulle aan bg gedoen het .
As dit die DA is gaan dit baie lank vat.Nee dit gaan nie gebeur nie.Ek het in die laaste verkiesing vryheidsfront gestem want ek val regtig nie vir die “groot” opisisie nie.Jy het nie ‘n opisisie as hulle dieselfde, tewens amper dieselfde beleide dra nie.

Praat weer.
nsEk is more meestal uit die kantoor maar sal verseker in die middag na jou antwoord kyk.

Anoniem ·

Daai sinkende gevoel wanneer jy besef tot Julius Maleme verstaan die grondwet beter as jy, die speaker.

Dave ·

Daai stinkende gevoel wanneer jy besef sy’s net so erg as Malema.

chris ·

Chris met liefde/
Eerstens ek behoort aan geen Politieke party nie maar stem wel. Ek het in die laaste verkiesing vryheidsfront gestem weens ‘n gebrek aan ‘n beter een.
Ek is egter van mening dat ons(mense soos ek)se heil in burgerregte organisasies(afriforum) le wat later self sal groei tot wat ook al daarvoor bestem is.

1.)Bee.(Daar is leterlik tientalle gaan soek gerus op hieronder is slegs apteitwekkerkies.)
2015. Kla krieket sa voor IKR oor rassekwotas
2013 vra SARU om rugby kwotas te stop
2011 Tswane Munisipaliteit
2010 kollektiewe dienste en bee as ek reg onthou was daar meer as 10 sake

2.)Grondeise
2014 hofbevel om mense te verwyder wat grond eis by Belfast(ek weet daar was ‘n aansoek vir so bevel of dit geslaag was weet ek nie).
2015 Grondeise in pretoria veltog.

3.)Afrikaans.
2015 memo vir behoud van Afrkaanse geskiedenis
2014 petiesie vir die behoud van afrikaanse nuus op sabc

4.)Potch.
2006 straatnaamverandering gestop
???????Aansoek teen die naamsverandering van Potsh na tlokwe.

Chris jy sal let ek het later net twee voorbeelde gegee ,daar is baie meer ,baie ,baie meer.Gaan soek gerus self.Ek kan nie almal onthou nie en van bg kan ek verkeerd he veral die datums.As jou vraag handel oor die politieke partye kan ek dit ook vir jou antwoord maar ek sal eers moet gaan nalees aangesien ek die partypolitiek sien is ‘n verkwisting van tyd.
Ek stem wel en net vir die party wat my belange die naaste voed ongeag die groote of gewildheid van hulle.

Goed nou vir jou beurt aan watter party of organisasie behoort jy en se sommer wat hulle aan bg gedoen het .
As dit die DA is gaan dit baie lank vat.Nee dit gaan nie gebeur nie.Ek het in die laaste verkiesing vryheidsfront gestem want ek val regtig nie vir die “groot” opisisie nie.Jy het nie ‘n opisisie as hulle dieselfde, tewens amper dieselfde beleide dra nie.

Praat weer.
nsEk is more meestal uit die kantoor maar sal verseker in die middag na jou antwoord kyk.

chris ·

Chris met liefde/
Eerstens ek behoort aan geen Politieke party nie maar stem wel. Ek het in die laaste verkiesing vryheidsfront gestem weens ‘n gebrek aan ‘n beter een.
Ek is egter van mening dat ons(mense soos ek)se heil in burgerregte organisasies le wat later self sal groei tot wat ook al daarvoor bestem is.

1.)Bee.(Daar is leterlik tientalle gaan soek gerus op hieronder is slegs ‘n apteitwekkerkies.)
2015. Kla krieket sa voor IKR oor rassekwotas
2013 vra SARU om rugby kwotas te stop
2011 Tswane Munisipaliteit
2010 kollektiewe dienste en bee as ek reg onthou was daar meer as 10 sake

2.)Grondeise
2014 hofbevel om mense te verwyder wat grond eis by Belfast(ek weet daar was ‘n aansoek vir so bevel of dit geslaag was weet ek nie).
2015 Grondeise in pretoria veltog.

3.)Afrikaans.
2015 memo vir behoud van Afrkaanse geskiedenis
2014 petiesie vir die behoud van afrikaanse nuus op sabc

4.)Potch.
2006 straatnaamverandering gestop
Aansoek teen die naamsverandering van Potsh na tlokwe.

Chris jy sal let ek het later net twee voorbeelde gegee ,daar is baie meer ,baie ,baie meer.Gaan soek gerus self.Ek kan nie almal onthou nie en van bg kan ek verkeerd he veral die datums.As jou vraag handel oor die politieke partye kan ek dit ook vir jou antwoord maar ek sal eers moet gaan nalees aangesien ek die partypolitiek sien is ‘n verkwisting van tyd.
Ek stem wel en net vir die party wat my belange die naaste voed ongeag die groote of gewildheid van hulle.

Goed nou vir jou beurt aan watter party of organisasie behoort jy en se sommer wat hulle aan bg gedoen het .
As dit die DA is gaan dit baie lank vat.Nee dit gaan nie gebeur nie.Ek het in die laaste verkiesing vryheidsfront gestem want ek val regtig nie vir die “groot” opisisie nie.Jy het nie ‘n opisisie as hulle dieselfde, tewens amper dieselfde beleide dra nie.

Praat weer.
nsEk is more meestal uit die kantoor maar sal verseker in die middag na jou antwoord kyk.

Dave ·

Chris, soos ek gedink het, het die liberalistiese Chris nie die moed of intelligensie om jou te kon antwoord. Dankie vir jou netjiese uitleg waarmee jy hom sy woorde laat sluk het. Dit is 24 uur na jy hom geantwoord het en hy kruip steeds weg.

chris ·

Dave.
Eerstens dankie.Ek het dit verwag net soos die Elfie geval vroeer die week.(die een oor spelling en leestekens).Dit maak regtig nie aan my saak nie .Ek het die antwoorde geskryf meer vir die nugter mense daarbuite ,DAAR IS BAIE.

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.