Volgens die Emer-G-Med-ambulansdienste het die voorval laat Donderdagmiddag by die Victory Chapel-gebou op die hoek van Bree- en Simmondstraat plaasgevind. Paramedici het gepoog om die man by te bring, maar hy het aan sy beserings beswyk.
EWN berig intussen dat die skare wat voor die gebou saamgedrom het, geskree het “spring, spring, spring!” voor die man van die vyfde verdieping af na sy dood gespring het.
Die polisie ondersoek die voorval.
Skokkend!
Skokkend!
Skare barbare. Dis al wat ek kan sê. Daar is “mense” wat so onmenslik geword het dat hulle die tipe van ding doen. Dit maak my naar en laat my wonder of hulle nou goed voel na dit gebeur het? Mag die man se siel nou die ewige rus vind wat hy nie op aarde kon vind nie…
Siek samelewing
Hy het seker van daai tierboskat se muti gedrink en gedink hy gaan op sy pote land?
Ag toe nou boer, is dit die beste wat jy kan doen?
Ja wraggies boer jy is net vieslik
Darem het jy nie jou sin vir humor ook verloor in die nuwe SA nie.
Barbare. Iemand kon nog die persoon hulp aangebied het; afgepraat het….. Daar is nie hoop met die goed waarmee ons suurstof deel nie.
Hartseer aanmerking Boer! Net so min omgee soos bloeddorstige skare wat hom aanhits om te spring! Wat het van omgee vir jou medemens geword? So persoon is ver op moedverlore se vlakte…….en kon met hulp dalk nog vandag gelewe het
DIT IS HOE LAAG SUID AFRIKA GEDAAL HET DAT LEWE NIKS MEER BETEKEN NIE. BARBARE.