Springs-gruwelhuis: Egpaar weer in hof

Die vrou tydens haar hofverskyning op 1 Julie 2014 Foto: Werner Beukes / SAPA

Die vrou tydens haar hofverskyning op 1 Julie 2014 Foto: Werner Beukes / SAPA

ʼn Man en sy vrou wat glo hul vyf kinders vir ʼn paar jaar lank in hul huis aangehou en aangerand het, sal na verwagting Vrydag weer in die landdroshof in Springs verskyn.

Die 36-jarige man, wie se naam weerhou word om die identiteit van sy gesin te beskerm, is in Mei in hegtenis geneem nadat sy 11-jarige seun kon ontsnap en by die bure om hulp kon gaan aanklop. Die bure het die polisie ontbied.

Die vrou het op 4 Julie in die hof verskyn en die hof het beslis dat sy en haar man nie enige kontak mag hê met die kinders nie. Sy is vrygelaat op borgtog van R2 000.

Lees ook:
Springs-gruwelhuis: Ouers vir eerste keer saam in hof
Springs-gruwelhuis: Pa wil weer borg vra
Springs-gruwelhuis: Ma hoor oor borgtog
Springs-gruwelhuis: Ma hoor dalk vandag oor borgtog
Springs-gruwelhuis: Ma is ongeletterd; ontken verkragting
Springs-gruwelhuis: Ma doen aansoek om borg
Springs-gruwelhuis: Ma weier glo om teen man te getuig
Springs-gruwelhuis: Ma ook vas
Springs-gruwelhuis: Pa vlugtig in hof
Springs-gruwelhuis: Kinders ondergaan IK-toetse
Springs-gruwelhuis: Pa uit hospitaal ontslaan
Springs-gruwelhuis: Pa sny glo polse in aanhouding
Springs-gruwelhuis: Applous toe hof nee sê vir borgtog
Springs-gruwelhuis: Hof hoor ma rand ook kinders aan
Springs-gruwelhuis: Skokgetuienis oor marteling
Springs-gruwelhuis: Pa vra borgtog voor volgepakte hof
Springs-gruwelhuis: Pa weer in hof
Springs-gruwelhuis: Kinders, ma vir berading gestuur
Springs-gruwelhuis: Pa in hof

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.