Staatsrede 2016: Cope verlaat die parlement

Mosiuoa Lekota, leier van die Congress of the People (Skermskoot uit die regstreekse uitsending)

Mosiuoa Lekota, leier van die Congress of the People (Skermskoot uit die regstreekse uitsending)

Mosiuoa Lekota, leier van die Congress of the People, en sy LP’s, het Donderdag die parlement verlaat.

Speaker Baleka Mbete het Lekota versoek om die parlement te verlaat nadat hy, kort nadat pres. Jacob Zuma met sy staatsrede begin het, gesê het dat die president nie meer “eerbaar” is nie, aangesien hy sy eed verbreek het.

Lekota en sy LP’s het daarna uitgestap en Zuma het sy toespraak hervat.

Lees alle berigte oor die staatsrede 2016 op Maroela Media.
Volg die staatsrede regstreeks:

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

7 Kommentare

François ·

Ai-ai, iemand wat die waarheid praat word uitgehaal?! Kan nie die waarheid ‘face’ nie!

harry ·

eens saam ,nou viand-dit sal nou al hoemeer gebeur,gee nog tou.

Realis ·

Nou het ek van voor af respek vir die agbare Lekota. Hy het beskaafd en met waardigheid die sirkus verlaat. Ek hoop van harte sy stamgenote neem kennis en volg sy voorbeeld.

johny ·

Dit is hoekom ek nie stem nie.Hoekom het die ander partye ook nie uigestap nie en die anc aleen gelaat in parlement.Deur agter te bly stem hulle saam met anc se besluite

johny ·

Dink net daaraan jy vertel n grap en daar is niemand om daarna te luister nie.En net jou vriende sit daar en luister na jou grappie wat nou al afgesaag is.en hulle begin een vir een aan die slaap raak

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.