Staatsrede 2016: Volg dag 2 van die debat regstreeks

Speaker Baleka Mbete in die parlement (Argieffoto) Baleka Mbethe Foto: GCIS

Speaker Baleka Mbete in die parlement (Argieffoto) Baleka Mbethe Foto: GCIS

Lede van die parlement begin om 14:00 met die tweede sessie van die debat oor pres. Jacob Zuma se staatsrede. Jy kan dié debat regstreeks op Maroela Media volg.

Die parlement het twee dae opsy gesit vir LP’s om hul kwessies aan te roer. Die president sal op 18 Februarie reageer.

Zuma het verlede week sy agtste staatsrede gelewer. Hy het ongeveer eers ʼn uur later begin, nadat hy telkens deur Cope en EFF-LP’s onderbreek is.

Lees alle vorige berigte oor Staatsrede 2016 op Maroela Media.

Kyk die debat regstreeks (vanaf 14:00):

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

3 Kommentare

DPJ ·

(NR 1.) sal seersekerlik nie op al die vrae kan en wil antwoord nie. Maar die wêreld meen kennis daarvan.

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.