Staatsrede 2016: Volg debat regstreeks

Skermskoot van die regstreekse uitsending tydens pres. Jacob Zuma se staatsrede op 11 Februarie 2016

Skermskoot van die regstreekse uitsending tydens pres. Jacob Zuma se staatsrede op 11 Februarie 2016

Lede van die parlement begin om 14:00 met die debat oor pres. Jacob Zuma se staatsrede. Jy kan dié debat regstreeks op Maroela Media volg.

Die parlement het twee dae opsy gesit vir LP’s om hul kwessies aan te roer. Die president sal op 18 Februarie reageer.

Zuma het verlede week sy agtste staatsrede gelewer. Hy het ongeveer eers ʼn uur later begin, nadat hy telkens deur Cope en EFF-LP’s onderbreek is.

Lees alle vorige berigte oor Staatsrede 2016 op Maroela Media.

Kyk die debat regstreeks (vanaf 14:00):

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

2 Kommentare

Rynhardt ·

Davies probeer n beeld skep van SA wat glad nie bestaan.Anc het die ekonomie klaar gesink, vinninger as wat die Titanic na sy watergraf kon gaan. In die VSA het intwrnasionale kommentators berig dat daar reeds 260000 robots is wat mense se werk verrig.Hul stel nie belang om werkloosheid hok te slaan nie.Alles wat in VSA gebeur gaan n direkte impak he op SA Dieselfde geld ook vir Europa wat nie uit sy skyldkrisis kan kom nie.Jy sien, die opposisie en liberale kommentators teiken nie vir Davies en Anc oor bogenoemde nie! Die publiek word gespeel dat alles gaan weer regkom.Dit is misleidend.

alida ·

Al reaksie wat die wereld van JZ wil he is sy aankondiging dat hy waardig uittree en verdwyn. Hy het die land gesink en ek dink hy weet dit. Wat agterna van hom gaan word weet net hy. Hy sal moet rekenskap gee vir sy dade. Hy is nie verhewe bo die wet nie.

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.