Swartwater-plaasmoord: Vier Zimbabwiërs in hof

Die verdagtes by die Mokopane-landdroshof. Foto: Nantes Kelder, AfriForum.

Die verdagtes by die Mokopane-landdroshof. Foto: Nantes Kelder, AfriForum.

Vier verdagtes, almal van Zimbabwe, het Maandag in die Mokopane-landdroshof verskyn weens die moord op dr. Louis-John Botha (64), ʼn wildboer van Swartwater in Limpopo.

Kol. Ronel Otto, provinsiale polisiewoordvoerder, het Dinsdag aan Maroela Media gesê die verdagtes is Bruce Mho (23), Trymore Nyube (23), Daniel Lismart (27) en Anton Moyo (27).

“Die saak is tot 17 Maart uitgestel, wanneer die verdagtes na verwagting sal aansoek doen om borgtog,” het Otto gesê. Die verdagte bly in die polisie se aanhouding tot dan.

Daar word vermoed dat van die verdagtes glo voorheen deur Botha gehuur is om ʼn heining op sy plaas te span.

Maroela Media het vroeër berig Botha se liggaam is verlede Maandag in ʼn waterkuil naby sy plaashuis gevind. Hy was die naweek alleen op sy plaas. Sy vriendin, Rosa Fourie (56), wat saam met hom op die plaas woon, was die naweek in Pretoria. Sy en Botha se ma, Eva (85), wat ook op ʼn plaas in die omgewing woon, en vriende by wie hy die Saterdag sou gaan kuier het, het bekommerd geraak nadat hulle hom nie in die hande kon kry nie.

Hulle het Sondag nog niks van hom gehoor nie, en dus Botha se bure gebel en gevra om te gaan ondersoek instel. Toe die buurman Sondag by Botha se huis opgedaag het, het die huis oopgestaan. Daar was geen teken van Botha nie. Die kluis het oopgestaan en daar was bloed in die huis.

ʼn Soektog na Botha is van stapel gestuur en sy liggaam is vroeg Maandagoggend in ʼn waterkuil met krokodille, sowat 200 m ver van sy huis af, opgespoor.

Botha se dogter, Riëtte, het Vrydag aan Maroela Media gesê die nadoodse ondersoek het bepaal dat ʼn harde hou aan haar pa se kop moontlik tot sy dood gelei het. “Die verdagtes het hom in sy huis ingewag. Hy is vasgebind en verskeie kere met ʼn graaf en stokke geslaan. Hulle het hom in die kuil gegooi en vir dood agtergelaat,” het sy gesê.

Volgens Riëtte was haar pa vermoedelik nog lewend toe hy in die water gegooi is en het vasgebind na die oewer probeer swem voor hy dood is. Krokodille het ook aan sy liggaam gevreet. Kol. Otto het bevestig dat Botha dood is weens die hou aan sy kop.

Botha se roudiens is Maandag in Swartwater gehou.

Lees die vorige berigte oor die aangeleentheid hier.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

21 Kommentare

annie ·

Dit is zuma se skuld dat ons as blankes dood gemaak word hy bring al die gemors van ander land in ons land

Piet Pompies ·

Waarskuwing, nie vir sensitiewe lesers:
Openbare teregstelling sal die aangewese vonnis wees vir die drie buitelandse moordenaars!
Rig ‘n platform in die hoofstraat van Mokopane op met een galg tou sodat hulle een vir een gehang kan word. Jy sal sien hoe benat die ander hulself as die eerste een se kop waai. Misdaad in Mokopane sal onmiddelik tot nul daal.

scalla ·

Voer die 4 kraaie ook vir die krokkedille, skuim, gemors, laer as slang bollie

KAG ·

Nou moes Dr Louis-John sy lewe verloor agv hierdie skuimbolle….. My bloeddruk kook en ek wens ek kon hulle een vir een op@#$*%

Johan ·

Gee hulle oor aan die boere,Slaan hulle ook met grawe en stokke en gooi hulle in n kuil vol krokidille

lorayne ·

Die gemors lyk heel selfvoldaan . . . WATSE kans staan enigiemand teen 4 moordadige barbare wat jou voorlê in jou plyplek? Daar waar jy moet veilig voel? As ek sê wat ek regtig wil sê, word ek verseker verban op Maroela! Maar mag julle salig vrek julle gemors!

se-net ·

En hul stoom nog ter duisende in! Hul het niks meer om te vat in Zim nie, nou kom hul dit hier doen. Lekker in die nuwe SA!!!!!!!!!:-( :-( :-(

ladybug ·

Gemors! Hang hulle in die openbaar! NOu staan hulle ewe gedwee maar toe hulle ‘n weerlose man aangeval en vermoor het, toe was hulle baie manhaftig!

boer ·

En nou staan hulle in n ry met hierdie vreesklikke “kry my jammer” uit drukkings op hulle gesigte op hierdie foto.

Gee hulle vir die boere om hulle uit hulle elende te verlos. Ek hoor hulle mag ook nie meer gedeporteer word nie,want dan skend jy hulle menseregte???? Menseregste se @#@$, hulle is nie mense nie

Bekommers ·

Hi Piet Pompies. Ek stem saam met jou idee. Ons bly ook op ‘n plaas en lewe elke dag in vrees.
Is dit nie die plek waar jy gelukkig moet wees nie. As my man veld toe gaan, moet ek my toesluit in die huis. Wat gaan van ons land word. Moord, moord en nogmaals moord, en niks gebeur nie.

Sarie ·

Daardie grense se drade is mos afgehaal,vroeer jare kon hulle nie in ons land in kom nie,Daar was ook altyd weermag ,maar ja “shame wa gan die honde heen hulle land is mos nie so leke
soos ons sin nie ,hier kan jy dood maak net wie jy wil so lank dit n bleek velletjie is.Die straf is lig en die vyfster etes is goed

Anton Smit ·

Totdat die mugabe kraaie uit zim gestop word deur die swakste regering op die vasteland sal ons die probleme he

rienie ·

Raak ontslae van die ongewenste vreemdelinge in ons land. En ek stem saam met ander hierbo, maak bietjie van hulle voorbeelde, laat hulle voel hoe dit voel om te pleit vir lewe. Borg… hoe belaglik, jy kry hul nooit weer vir hofsaak nie. Asb Mnr Zuma, maak ‘n voorbeeld.

Pelser ·

Die gemors gaan nie stop nie, nie eens as iemand die gemors mnr zuma noem nie, het julle vergeet wat met Piet Retief gebeur het, barbare verander nooit. My eie bloed ook kokend!!!

Charles ·

Kids van mal bob en kie hulle werk saam ons gemors op mission om wittes uit te moor

KarooKlong ·

Moet nou nie net vir Zuma skuld gee nie.
Die gemors waarvan julle praat loop mos in trappe van vergelyking:
FW de Klerk (en sy volgelinge), Mandela, Mbeki, Zuma.

susan kruger ·

Een vraag: Waarom sou die Zimbabwiers hulleself in die moeilikheid laat beland? Hulle hou gewoonlik ‘n lae profiel omdat hulle nie wil teruggaan Zimbabwe toe nie. Ek dink hulle moet verder kyk vir die moordenaar(s).

sarie ferreira ·

Ek verbaas my so oor die onkunde wat so baie mense nog aan die dag le. Bv Om Te verwag dat. Zuma enigsins iets Sal doen Om ons lot Te verander! Kom hul nog nie agter dat. Zuma en kie met n oorlog teen ons besig is nie, met die missie Om die blanked uit Te roei. Verder die persoon wat se hul moet verder soek want. Zimbabwiers is onskuldig en bang om gedeporteer Te word. Mense veral. Zim se mense is gewerf om ons mense dood Te maak. Het dit hul nie opgeval hoeveel. Zimbabwiers is betrokke by moorde op ons mense nie. Mense moet sowaar nou walker word. Dis so tragies, dink net daai man se angs nadat hul hom by by die krokodille ingegooi het.

Rudi ·

Ons moet op slim maniere ons belasting weerhou en ‘n hoog opgeleide ondergrondse groep stig wat die strate skoonmaak met die belasting geld wat ons weerhou. n hele klomp Dexters kry om ons te beskerm

Elfreda Koen ·

Die regering van die dag wil mos ons wiites uitroei.Kan ons nie ons eie army bymekaar kry en die grense bewaar nie.As hulle wil oorkom skiet hulle nog voordat hulle hul pote in ons land sit.Skiet hulle voor die voet.Ook so met die Nigeriers skiet hulle, hulle is ook moordenaars, net op ‘n ander manier.Lewer die uitvaagsels wat so moor aan die families van die vermoordes uit.Ons witmense het meer verstand, ek kan nie glo dat hulle nog nie ‘n al ‘n plan agtermekaar het om ontslae te raak van hulle nie.Ons land sin is swart, Zimbabwe sin is swarter, Nigeriers die swartste .Dit is net trappe van vergelyking.So julle sal weet wie is wie.Hulle is die plaag op aarde, so wis hulle uit.

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.