Die taxibestuurder wat verlede week na bewering drie tienermeisies op pad skool toe in Durban doodgery het, is Woensdag op borgtog van R3 000 vrygelaat.
Sboniso Zwane (33) het vanoggend in die Ntuzuma-landdroshof verskyn op drie aanklagte van strafbare manslag en roekelose bestuur.
Lt.kol. Thulani Zwane, woordvoerder van die polisie, het dié inligting aan Maroela Media bevestig.
Maroela Media het vroeër berig drie tienermeisies is dood en ʼn vierde kritiek beseer toe hulle verlede Woensdag naby die VN Naik Skool vir Dowes in Newlands-Oos in Durban deur ʼn taxi raakgery is.
Volgens Zwane sal die taxibestuurder weer op 6 Mei in die hof verskyn.
Skoolmaats het vanoggend gedurende ʼn gedenkdiens by die Newlands East Secondary School afskeid van die tienermeisies geneem.
Swart man maak drie mense dood, R3000 borgtog. Wit man sit swart man in `n karton boks, geen borgtog. Via ons swart ANC leiers!
en poooof! ons sien hom nooit weer nie. R1000 per lewe.
Een stel reels vir hulle. n Ander stel reels vir ons.
Taxi bestuurder VERMOOR 3 kinders.
N klag van roekelose bestuur teen hom
En stap uit op borg can R3000.????
Royal Game.
Skokkend!!!! Waar is die geregstelsel?
Hy moet aangekla word van MOORD!!! Maar nou ja, as hy wit was sou dit moord gewees het. Daai arme ouers. R3000 borg!! Dis ‘n skande. Ons regstelsel is verby swak….
dis ‘n lagwekkende regstelsel om ‘n swart” taxi bestuurder op r3000.00 borgtog gegee
2 witmans wat kamstig ‘n swart kind van ‘n bewegende voertuig “afgooi” sit in die tronk, waar het die regters hulle geleerdheid oor regverdige straf stelsels hulle opleiding gekry – sekerlik GEKOOP
Nou ja borgtog vir moordenaar. Snaaks hoe die land se regstelsel werk. Selfs nie eers kinderlewens beteken iets nie. Kinders vermoor kinders, taxis veroorsaak groot ongelukke maar hier geld wette slegs vir blankes. Die res kan maak en breek nes hulle wil. Wie gaan betoog teen die borgtog, EFF betogers of die women’s league. Nee niemand nie. En more gebeur dit weer en weer sal niks daaraan gedoen word nie. Sterkte aan die ouers.
Wonder waar is die BLF nou om hul bekke te rek. Hier is 3 kinders deur n taxi doodgery…dis moord en word op borgtog van net R3000 vrygelaat, waar hy veronderstel was om toegesluit te bly tot sy verhoor datum. Ai die regstel darem.