Thandi Maqubela gevonnis

Thandi Maqubela. Foto: SAPA

Thandi Maqubela. Foto: SAPA

Thandi Maqubela sal na verwagting Maandag gevonnis word vir die moord op haar man, waarnemende regter Patrick Maqubela.

Maqubela is in November 2013 skuldig bevind aan die moord op haar man in 2009 in sy huis in Seepunt, Kaapstad. Sy is ook skuldig bevind op ʼn aanklag dat sy haar man se testament vervals en bedrog gepleeg het.

Maqubela is in September verlede jaar vir waarneming gestuur by die Valkenberg psigiatriese hospitaal nadat sy tydens ʼn hofverskyning “buite karakter” opgetree het. Sy het verward voorgekom en onder meer gevra om na haar man geneem te word.

’n Paneel is gevra om ’n verslag op te stel om te bepaal of Maqubela geskik is om vonnisoplegging te verstaan.

Klik hier vir alle vorige berigte oor Thandi Maqubela.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

6 Kommentare

zahn ·

Ai tog, die antie vra dan om na haar man geneem te word. Doen dan so, bring terug die doodstraf. Sien, zoempie, jou eie mense vra nou hiervoor..

scalla ·

Geldgierig, testament vervals binne karakter en nou ewe skielik is sy buite karakter, skelm taktiek , hou haar lank binne n sel aangesien sy nie die verskil ken nie en n gevaar is. Stuur haar vir haar man soos sy self versoek, ek glo hy gaan haar nie met ope arms verwelkom nie.

Neptunus ·

Die waarnemende regter was glo met ‘n ander dame deurmekaar. Wat smokkel hierdie antie onder daai kopdoek?

Koekie Hall ·

Ek dink daar is dalk ‘n KFC bucket onder daardie hoed. 30 hoender sikkels.

JJOBSON ·

Zoempie wees haar behulpsaam,jy het mos krag en mag-doen dus aan haar versoek,maar moetie haar in i hoek druk en die verkeerde ding doen nie.

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.