ʼn Tiener wat glo sy sewejarige sussie in Qwaqwa verkrag het, moet Vrydag weer in ʼn kinderhof in die Vrystaat verskyn.
“Die 16-jarige het glo sy sussie by sy pa se huis in Tseki verkrag toe hulle onder ʼn boom gesit het,” het sers. Mmako Mophiring, woordvoerder van die polisie in die Vrystaat, gesê. Mophiring het gesê die kinders het dieselfde pa, maar verskillende ma’s. Die seun is intussen onder sy ma se toesig geplaas.
Ek het nie woorde nie….
Dit skyf ek alleenlik toe aan die morele verval wat ons in Suid Afrika en die res van die wereld beleef. Orals word God mos by die agterdeur uitgegooi, en “menseregte” word by die voordeur ingelaat.
:( VERY VERY SAD FACE