Tiener voor skool met skerp voorwerp gesteek

Argieffoto

Argieffoto

ʼn 15-jarige seun van Kaapstad is Vrydag deur ʼn onbekende persoon aangeval en met ʼn skerp voorwerp gesteek.

Kapt. Frederick van Wyk, ʼn polisiewoordvoerder, sê die voorval het voor skool in Merrydalerylaan in Portland, Mitchells Plain, plaasgevind.

“Die tiener is in die maag gesteek en is na ʼn nabygeleë hospitaal geneem vir verdere behandeling,” het Van Wyk gesê.

ʼn Saak van poging tot moord is aanhangig gemaak. Die motief vir die aanval is nog nie bekend nie. – SAPA

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

2 Kommentare

alet ·

Dis net opgevoede mense wat so barbaars kan optree hulle gaan hom ook seker n kospakkie gee en vra om vir die opgevoede party te stem of kom hy ook uit die apartyds jare

Kobus ·

Jy kry nie skaam om kommentaar te lewer nie? Jou spelling en woordbou is soos iemand wat aangetrek het maar nie voor ‘n spieël gestaan het om te kyk of jy aanvaarbaar is vir die buitelewe. Dit word selftrots genoem.

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.