Tienermeisie in PMB vermoor

Argieffoto

Argieffoto

ʼn 16-jarige meisie is Maandagmiddag in Woodlands, Pietermaritzburg in KwaZulu-Natal, met ʼn skerp voorwerp doodgesteek.

“Die meisie was reeds dood toe paramedici by die toneel opgedaag het. Haar liggaam het in die veld gelê,” het Chris Botha, woordvoerder van Netcare 911, gesê.

Die rede vir die moord is nog nie bekend nie.

Die polisie ondersoek die voorval.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.