Tim du Plessis groet Media24

Tim du Plessis

Tim du Plessis

Tim du Plessis het na 38 jaar by Media24 bedank om by kykNET aan te sluit, berig Beeld.

Du Plessis het sy loopbaan as joernalis by Beeld begin. Hy was voor sy bedanking hoof van Media24-koerante se Afrikaanse titels.

Du Plessis was ook al redakteur by Beeld, Rapport en The Citizen. Hy was ook al adjunkredakteur van City Press.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

5 Kommentare

Gert ·

Baie knap man ! Almal hardloop Kyknet toe van daar af kan nie verder gehardloop word nie ! Arme man !

Justi ·

Sterkte en voorspoed voorentoe Tim. Ek glo jy sal n sukses maak van jou loopbaan.

Sonsoeker ·

En nou is die skrif aan die muur vir KykNet (ook beheer deur Naspers?!) met ‘n liberale kalant soos Tim in jul geledere. Kan niemand leer uit ander se foute nie?!!

tom ·

Ja en toe al jou groot pratery en druppende liberalisme op cul de sac uitloop toe maak jy soos jou soort maak. Verdwyn stil stil na n nuwe gemak zone omdat jy die kontakte het om dit te doen. Wat, timmie, van die miljoene van jou mense vir wie julle so baie smart veroorsaak het, kan ook so stil weg loop? Hulle kan nie. Hulle is vasgevang in die hel wat jy en jou tipe geskep het. Geniet die pharao se tafel en diens en doe doe vreesloos in jou kop kasteeltjie.
Hierdie is die mooi weergawe. Sal nie die braai weergawe hier deel nie.
Tom (wat nie in n kop kasteeltjie woon nie)

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.