Die Demokratiese Alliansie se Solly Tshepiso Msimanga is Vrydag deur die nuwe Tshwane-raad as uitvoerende burgemeester verkies.
DA-raadslid Rachel Mathebe, nuut verkose speaker van die raad, was aan die stuur van die verrigtinge.
Msimanga was die enigste genomineerde en daar was luide toejuiging uit die banke van die Ekonomiese Vryheidsvegters (EFF) toe hy as burgemeester verklaar is.
Christo van der Heever, ook van die DA, is oomblikke later as die nuwe hoofsweep van die Tshwane-raad aangewys.
Ek is so bly maar woedend oor die ketting wat kwansuis “gesteel” is. Die ANC moet rekenskap gee en dit vervang uit hul eie sakke. Skelms
Mooi so Solly ons weet julle gaan nou alles weer reg ruk sodat Pta weer n mooi skoon stad sal wees. Dankie DA.
Vanmiddag die rem pedaal met my voet begin soek toe ek n bloulig brigade sien aankom. Toe die skok… Binne 4 ure na ons n DA burgermeester kry sien ek vir die eerste keer in my lewe hoe hulle met flitsende ligte en loeiende sirenes by n rooi lig stop!
There is a new sherif in town :-)
Winde van verandering waai …die DA het n geweldige taak om 15 jaar se verval in 5 jaar te herstel en te verbeter..sterkte dit gaan nie maklik wees nie
Freedom!!
En dit nadat die inwoners van die omgewing omtrent die plek afgebrand het en miljoene Rande se skade aangerig het….omdat die A&C Thoko Didiza daar wou ontplooi as potensiële burgemeesteres as beloning vir getroue diens aan die “struggle organisation”….en nou gaan hulle struggle om Pretoria ooit weer terug te kry!!!
So bly vir DA!Sterkte jul kan die land vorentoe vat.
DA sal agterkom daar is meer weg as net n ketting, baie meer!
Verseker is daar miljoene rande se toerusting ook gesteel. Ek is jammer vir die DA hulle het n GROOT taak om die vrot huis skoon te maak. Hulle kan en sal dit doen.
Baie Dankie D.A julle het n groot werk maar ons glo in julle dat julle als weer goed sal laat werk.