
Prof. TT Cloete. Foto: Argief.
Prof. TT Cloete, wat vandag in die ouderdom van 91 jaar oorlede is, was bekend daarvoor dat hy die mense in sy lewe gekoester het.
Maroela Media het gesels met ʼn paar van die mense wat die voorreg gehad het om met hom vriende te wees.
O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.
2 Kommentare
Oom TT se skryfwerk is ‘n Afrikaanse skat.
Hy was ‘n lieflike mens.