Kheswa “Suna” Motsamai (39) het vlugtig in die hof verskyn op aanklagte van verkragting en aanranding en die saak is uitgestel.
Lt. Zweli Mohobeleli, woordvoerder van die polisie, het gesê Motsamai is Saterdag in Dundee, KwaZulu-Natal, in hegtenis geneem nadat hy vir meer as ʼn maand op die vlug was. Die polisie het Motsamai sedert 1 April gesoek nadat hy na bewering die meisie en haar sewejarige boetie met ʼn skêr gedreig het. Albei kinders is erg aangerand en vasgebind, waarna die meisie verkrag is. Motsamai het na bewering met vier selfone en ʼn skootrekenaar gevlug.
Mohobeleli het ʼn beroep gedoen op werkgewers om seker te maak dat hulle ʼn rekord van mense in hul diens se persoonlike besonderhede het in geval van nood of as ʼn misdaad gepleeg word. “Basiese inligting oor huishulpe en tuiniers kan baie help om misdaadsake op te los,” het hy gesê.
Maak jou eie huis skoon, doen self tuinwerk of gooi alles toe onder sement, maar moenie jou kinders se lewe in gevaar stel deur hulle tuis te los met werkers nie. Die meneer het n werk maar kan die krimineel in hom nie onder druk hou nie.
Hoeveel gaan nog verkrag word dis veregaande dat meisies so swaar kry dankie hy is gevang gee lewenslank asb
Gillian Schutte, wat sê jy nou?
Wil ek ook graag hoor.
Seker weer oor sy loon neh gillian…
Raai wat…Gillian gee nie om nie.
Dit is skrikwekkend? en waar was die ouers tydens die geval? Ja wat maak seker dat jy die nodigste inligting van n persoon het wat enige werk vir jou doen… n mens kan niemand meer vertrou”’ Sterkte aan die meisie, jou lewe is verwoes…. deur n monster wat kamstig in die tuin wou werk… dalk al lankal beplan…net gewag vir sy regte oomblik… hoop jy kry jou dag…Motsamai
Die ouers moet ook seker soos al ons ander werk! Jy kan onmoontlik nie heeltyd jou kids veilig hou nie…. So voor julle klippe begin gooi, bly eerder stil! Ek is vreeslik jammer dat dit gebeur het…
Jy kan beslis jou kinders veilig hou…om in vandag se dae 2 jong kinders alleen te los is moeilikheid soek. Tye het verander…ouers moet hulle huiswerk doen oor mense wat vir hulle werk. Daar is instansies wat goeie werkers verskaf.
Hoop hulle sluit hierdie walglike veskoning vir ‘n man vir die res van sy mislike lewe op.
Bring terug die doodstraf want daardie meisiekind se hele lewe vorentoe is geskend.Daar bestaan nog die moontlikheid van HIV ook,en dit is haar doodsvonnis,net op n stadige termyn!
Ek doen ook maar eerder self my huiswerk, en tuinwerk die wat nie by wil kom oor hoe my plekkie lyk nie kan maar liefs wegbly. Jammer dat 2 jong kinders so iets moes beleef. Bethlehem was maar altyd n vreedsame plekkie waar gaan ons land heen.
Dis omdat daar te veel misdadigers losloop..En dis nie net buitelanders nie..dis ons eie mense ook wat die aaklike misdade pleeg…Hulle kom mos almal los of hul word losgelaat deur wie weet wat…
In hierdie tyd waarin ons lewe kan ouers NIE hul kinders alleen by werkers los NIE. Daar kan mos ñ alternatief wees om hulle by vriende te gaan aflaai. Asb ouers julle moet meer paraat wees. Al gaan jy net vining winkel toe kan dit jou kind se lewe vir altyd verwoes.
Ek hoor die regter se woorde al hoe duideliker ….wil my voorkom of haar uitlatings byna daagliks beaam word
Inderdaad! Dit het ek ook mos gedink!
Masemaai hoop jy sit lank. Arme kinders. My ouers het nie huis en tuin hilp gehad nie ons vier kinders moes dit self doen. Ek is 47jaar al getroud Nog nooit n huishulp of tuinhulp gehad nie My kinders het dit ook gedoen. Nou doen my kleinkinders dit weer. Nog nooit ooit n inbraak gehad nie
Julle en hulle sal regtig niks daarvan oorkom nie. Ek het ook voltyds gewerk elkeen moet net sy plig nakom dis al. Jammer vir die mense ai
Jy is reg, ons moet ons huise toemaak vir vreemdes, ons kinders kan self maar n bietjie in die huis help.
14 jarige dogter in Potchefstroom se verkragter het ses jaar gekry, opgeskort vir vyf jaar. Haar lewe bestaan nou uit dwelms en verwerping. Waar is geregtigheid?
Regter Jansen U was reg!!!! Nou le ‘n onskulsige kind se lewe in skerwe. Poppie ons bid jou vir krag en genade. Ons bid dat jou ouers en familie saam met jou berading kry. Onthou net JY HET NIKS VERKEERDS GEDOEN NIE. Wees sterk my liewe kind.