Tuks-springdood: Lektor verloor ouers, broer aan selfmoord

Danny Nortjé-Rossouw

Danny Nortjé-Rossouw

Die dosent wat Woensdag glo na sy dood gespring het by die Universiteit van Pretoria, het sy ouers, broer en tannie deur selfmoord aan die dood afgestaan.

Danny Nortjé-Rossouw (44), ‘n dosent in rekeningkunde, het na bewering van die 21ste verdieping van die Geesteswetenskappe-gebou gespring.

Ao. Dave Miller, woordvoerder van die polisie, het Donderdag aan Maroela Media gesê die polisie doen ʼn geregtelike doodsondersoek.

Nortjé-Rossouw het in Augustus 2012 in ‘n onderhoud op die program Wat mense sê openhartig gepraat oor sy pa, ma, broer en tannie se selfmoord.

Intussen stroom boodskappe van medelye vir Nortjé-Rossouw en sy langslewende eggenoot Charl, op Facebook in.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

O wee, die gesang is uit! Kommentaar word ná 48 uur op ʼn artikel op Maroela Media gesluit. Kom kuier gerus verder op ʼn meer onlangse artikel.

11 Kommentare

jongste oudste gewildste
Peter Says

Ongelukkig is dit so, die ding loop in families, tragies.

Hennie

Is dit sy langslewende eggenoot, of eggenote? Dit blyk maar ‘n baie deurmekaar familie te wees. Dit verg nogal baie selfoorredingsvermoë om sovér te gaan. Tragies!

Elfie

Moenie oordeel nie. Ons het nie in sy skoene gestap nie. Simpatie aan alles naasbestaandes en familie. Trippie jy skryf altyd mooi goed en nou…? Nee man, wees soos jy altyd is

GA v Sittert

As hy nie gespring het nie het iemand hom dalk gestoot . Dan is dit moord

SY de Wet

Oordeel ? Dit hoef jy nie te doen nie, hy is reeds geoordeel . Lev_20:13 ” En as ‘n man met ‘n manspersoon gemeenskap het soos ‘n mens met ‘n vrou het, het hulle altwee iets gruweliks gedoen. Hulle moet sekerlik gedood word. Hulle bloedskuld is op hulle. ” “nee maar dis die Ou Testament , alles het nou verander ” Wel lees dan Romeine 1:24″ Daarom het God hulle ook in die begeerlikhede van hulle harte oorgegee aan onreinheid, om hulle liggame onder mekaar te onteer Rom 1:25 hulle wat die waarheid van God verruil het vir die leuen… Lees meer »