Twee bejaardes in Oos-Kaap doodgeskiet

geweerTwee mans, onderskeidelik 70 en 80 jaar oud, is Sondagmiddag in die Bhukwini informele nedersetting naby Nqeleni in die Oos-Kaap doodgeskiet.

Volgens lt.kol. Mzukisi Fatyela, ʼn polisiewoordvoerder, was drie mans in die voorval betrokke. “Drie mans het glo met die bejaardes gestry en hulle geskiet,” het Fatyela gesê. Die mans het daarna weggehardloop en in ʼn woud in gevlug.

Die ondersoek duur voort. – SAPA

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.