Twee beseer toe muur omval

Foto gelisensieer onder Creative Commons: Share Alike 3.0 via Wikimedia Commons - http://commons.wikimedia.org/wiki/File:Concrete_wall.jpg#mediaviewer/File:Concrete_wall.jpg

Foto gelisensieer onder Creative Commons: Share Alike 3.0 via Wikimedia Commons – http://commons.wikimedia.org/wiki/File:Concrete_wall.jpg#mediaviewer/File:Concrete_wall.jpg

Twee mans is Vrydagmiddag beseer toe ʼn muur in Katlehong in Gauteng op hulle omgeval het.

“ʼn Grensmuur het omgeval toe die twee mans daar verby geloop het,” het Santi Steinmann, woordvoerder van Netcare 911, in ʼn verklaring gesê.

Al twee mans is op die toneel behandel en slegs een van die mans is na die hospitaal geneem vir verdere mediese behandeling.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.