Twee mans doodgeskiet ná hulle egpaar aanval

Argieffoto

Argieffoto

‘n Boervrou van Greytown, KwaZulu-Natal het teruggeveg nadat sy en haar man Dinsdagaand deur gewapende mans oorval is en haar man in die skouer geskiet is.

Kol. Jay Naicker sê die egpaar is Dinsdagaand omstreeks 20:35 in hulle plaashuis deur gewapende mans oorval. Volgens Naicker is die boer in die skouer geskiet en sy vrou in die been.

The Witness berig dat die boervrou haar vuurwapen gekry het en een van die verdagtes geskiet het. Hy het glo in die swembad geval toe hy probeer vlug het. Volgens die berig is dit nog nie duidelik of die man aan sy beserings beswyk het en of hy verdrink het nie.

Die koerant berig verder dat naburige boere opgedaag het en dat nog een van die aanvallers doodgeskiet is. Naicker het bevestig dat twee verdagtes dood is en die polisie het beslag gelê op ‘n 9mm-pistool.

Naicker sê die boer en sy vrou is na ‘n hospitaal geneem vir behandeling. Hy sê die polisie ondersoek ‘n saak van poging tot gewapende roof en poging tot moord. ‘n Geregtelike doodsondersoek is ook geopen.

Volgens die berig in The Witness is die egpaar Julian en Carla Chaning-Pearce.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

50 Kommentare

HEVW ·

Baie geluk. Dit wil voorkom of daar meer paraatheid was. Julle het nie jul gemeenskap en familie in die steek gelaat nie. Boervroue oefen gereeld wapenhantering.En onthou die kluis is nie n plek vir n wapen ter selfverdediging nie.

Jaco ·

Goed so! ek is bly om te hoor dat die mense gereed was vir hul aanvallers en dat die gemeenskap so vinnig gereageer het. Hulle doen ons land en mense ‘n diens, ek hoop dit dien as ‘n waarskuwing vir die vuilgoed wat ons so teroriseer.

pieter potgieter ·

Pragtig julle dis tyd om jul self te verdedig. Wys jou net ses teen een man en een vrou. Lafaards en hulle hardloop steeds weg vir n vrou. Kom boere skiet en moenie wag om geskiet te word nie. As jy mooi praatjies wil maak met hul maak hulle jou dood en verkrag jou vrou. So staan op vir haar veiligheid.

Liza Opperman ·

Welgedaan! Ons boere word uitgewis en die regering wil eers samesprekings hou om vas te stel of dit wel die geval is…..maggies dis al deur hoeveel mens bevestig.!

Theresa ·

Carla – Jy is ‘n vrou 1000. Ek haal my hoed af vir jou! Dis mos nou hoe dinge gedoen moet word. Baie geluk ook aan die Gemeenskap met hulle vinnige optrede. So moet daar saamgestaan word en geen genade moet betoon word nie. Baie sterkte vir jou Carla en Julian se herstel.
Almal moet hiervan notisie neem en begin terugveg. Wees gereed vir enige iets. Staan saam want niemand anders worry oor ons nie.

Isilla ·

Maggies lankal tyd om jouself te beveilig. Ons bly in tronke en die monsters loop vry rond

Thinus Rautenbach ·

Jammer dat jy so iets moes beleef Carla maar in die selfde asem, baie geluk met hoe jy die situasie hanteer het.

Daniel ·

Ek hoop net nie die vrou kom in die moeilikheid nie, want die land se wette beskerm mos die aanvallers se “mense regte”

Manie Maritz ·

Ja dan huil hulle oor twee studente wat maar net n bietjie pret gemaak het en skors hulle. Maar hulle mag ons witmense maar afmaai. Mense dis as gevolg van n Juilus Malema en hierdie jong ANC kaders se haatspraak dat ons blankes vermoor word.Ek is al so naar om net te hoor die ANC se hulle stel ondersoek in of plaasmoorde rassisties is en of dit net roof is. Aan ons plaasboere wil ek net se sterkte ons bid vir julle veiligheid, al wat ek nie weet nie wat het van n kamige versoening geword wat die ANC en die Nasionale party sou bewerkstellig het net mooi niks. Wens ek kon met n FW de Klerk en n Pik Botha n gesprek kon he. Dis hulle die veraaiers wat ons nou in hierdie gemors geplaas het.

Daniel ·

Weet nie hoe jy Pik Botha en FW de Klerk veraaiers kan noem nie Manie. As hulle nie gedoen het wat hulle gedoen het nie, sou hierdie land met n seviele oorlog vernietig geword het.

wally ·

Wat noem jy dit wat nou aangaan?? …vrede. Dit is Volksmoord met toestemming. Danksy die NP.

[email protected] ·

Ag shame Daniel dis omdat dit jou nioe regtig raak nie. Het jy al familie deur moord verloor ek het. Wil jou net se ek is jammer vir jou siening. Of ons toe oorlog gemaak het of nie, wat is hierdie wat nou plaasvind. Israel staan alleen en God is met hulle. eK BLY BY MY STANDPUNT dat die NP VERAAERS WAS, JY HOOR niks van oud President Fw de Klerk dat hy vir ons in die bres tree nie. Want hy is mos veilig n wag wat hom oppas maar ons is op ons eie gelaat.En net om te beaam wat jy se van n siviele oorlog dis presies wat nou aan die gang is. Jammer vir jou hoop nie dat jy wedervaar wat n blanke boer of plaas boer ervaar nie.

Dolk ·

Wat wou! de klerk en sy trawante het ons in ‘n geweldadige OORLOG gedompel! Wat dink jy gaan in die land aan?

Duidelik is jy baie moontlik een wat oorsee gevlug het en nou daardie verraaiers probeer poets.

debra koberzig ·

Baie bly die aanvallers kom vir n slag iets kom. Dat die boere terug baklei waarvoor hul al so lank hard werk. Wens al di aanvallers kon so iets oorkom.

Manie Maritz ·

Wat sal ons se twee blanke studente word geskors oor hulle net so n bietjie humor aan die dag gele het. Maar ons wit mense word afgemaai en dis niks in die ANC se oe nie. Maar weet daar sit n derde mag agter al hierdie aanvalle dis mense so n Juilus Malema en sy maker. Die ANC regeering het gepraat van versoening in 1994 toe ANCen n Nasionale party gepraat het van versoening. Net mooi niks het ooit verander nie en sal ook nie ooit verander nie. Hulle haat ons en wil ons grond he en as hulle kan sal hulle ons almal uit hierdie land wil sit. Mense die buiteland hoor en sien hierdie dinge maar hulle draai hulle koppe net een kant toe. Sterkte aan ons boere en ander blankes ons sit met n groot probleem en n FW de KLERK die veraaer se niks oor sy mede blanke afrikaners wat vermoor word nie.Hy is mos veilig hy en sy groot vriend Pik Botha.

Matitia Agenbag ·

Welgedaan. Ons blankes moet deesdae maar gereg in eie hande neem aangesien die ANC nie insig het in geweld wat toeneem om misdadigers behoorlike straf nie.

Belinda ·

Ok verdagtes waar hulle nie gehoort het nie weereens op ander se eiendom………………..so saak gesluit en klaar……………………geen hofsaak en geen beskuldiges nie……………..en ja ek stem ook pik en sy bleskop tjom was en is verraaiers………………..

Grassie ·

Hierdie is nou al die derde boervrou wat in omtrent ‘n week se tyd ‘n klomp aanvallers baasraak. Ek haal my hoed baie hoog vir hulle af. Die manne moet nou ‘n bietjie begin bykom.

Chantal Emmenis ·

You go girl! Is so trots op haar dat sy nie net gaan le het dat hul doen wat hul wil nie! Julle is amazingly sterk mense, dink dit vat baie om terug te veg in so oomblik.

cobus ·

Kom boere staan saam. Hoera vir ons boere. FW en PIK sit lekker in ‘n ander land en heuning drink terwyl hulle verantwoordelik is vir al hierdie gemors en plaasmoorde in hiedie land waar ons nou is. Land verraaiers. Niemand gaan ons help, behalwe ons self nie.

Doep ·

Welgedaan ons moet meer paraat wees !!!Dit help nie nou om ons leiers van die vroee negentigs die skuld te gee nie hulle het gedoen wat op daardie tydstip die beste uitweg vir ons land was. Lyk my julle manne het vergeet hoe het dit op ons grensplase gegaan in die laat tagtigs en vroee negentigs,en omnie eens te praat van wat in die grensoorlog aangegaan het nie.Dit help nie om in die verlede te lewe nie. Beveilig nou jouself en wees paraat…Blanke Suid Afrikaners is laaste op die ANC se lys van bekommernisse.Help jouself moenie op ander wag om dit te doen nie. Weer eens welgedaan aan daai voorslag Afrikaner boervrou……

Mini ·

please do not translate into English….we cannot understand what you are saying!!!

Sune van Heerden ·

Dagsê Mini

Na watter vertaling verwys jy?

Groetnis
Suné
nms Maroela Media

THEA BOTHA ·

Die egpaar het hulle self verteenwoordig teen die rowers. Die vrou was slim om haar self te verteenwoordig al het sy en haar man seergekry. Geweld in die land is regtig te veel. Plaas dat mense ophou om mekaar seer te maak en net te gaan na geld moet mense meer fokus op as dit met my gesin of familie gebeur het.

Gawie Strydom ·

Die mense wat jou weggee se niks hulle le warm in hulle bedtjies met hulle heaters aan. Terwyl n Boer wie se plaas dalk al twee keer terug geneem is tot laat nag moet werk om daai slap g…..te. se pense vol kos te hou . Dan wag hierdie lafaards ( het julle gesien hoe lafhartig is n aardwolf ) hulle in om die mense wat hulle voed dood te maak . Dis vir my so snaaks dat hierdie Hoogeplaasde Menere die beste sekuriteit rondom hulle ou kleinhuisies het wat ons betaal het . Julle moet wakker word druk julle hande in die ou olie sodat hulle ook kan vuil word .Dalk sal julle besef die mense wat jou kos op die tafel gee moet beskerm word . Dit lyk vir my julle dink soos party kinders”dat melk vanaf die Supermark kom en nie van die koei af nie “Ons is trots op jou vir jou optrede .So n Boervrou is n yster Oranje Blanje Blou. ONS VIR JOU SUID-AFRIKA

Ronel Snyman ·

dis hoogtyd dat mense hulself verdedig teen kriminele. hulle dink mos hulle is in beheer.

Alta Jacobs ·

Dis reg dat die boere terug skiet! As daai moordenaars kan uitdeel kan hulle ontvang ook!
Ek is n Namibiese boervrou en alle dank aan ons regering wat nie sulke barbarisme duld nie!

Mooi So ·

Mooi so Carla :) Trots op jou dat jy terug baklei het en nie net gaan le het nie. Ons kort meer mense soos jy. Bid vir ‘n spoedige herstel vir jul.

Luka Nel ·

Great News to start my day with, kill the low life scum, hope they died a horrible slow and painful death, Mandela’s proud heritage !!!

Kalin Vermaak ·

I am greatly pleased. Time the White farming community fight back and begin to exterminate this vermin.

Charl de Villiers ·

Hoe lekker huil ek nou………………………..van blydskap.

Maggie ·

Dis net reg meer mense mt dit begin doen en ophou bang wees. Welgedaan

Frikkie ·

Dis tyd dat die boere begin terug skiet.As daar n plaas aanval is en die aanvallers word doodgeskiet dan kan hulle nie weer n aanval reel nie.Volgens my gee daai plaas tannie n bells

Pieter Smit ·

Mooi so dat julle terug geveg en oorleef het en dat ander kom help het. Dit gee mens weer moed.
Wat hartverskeurend is is die medeAfrikaners wat in die gebeure slegs die geleentheid vind om haat an te wakker teen mede Afrikaners deur onaangename foute uit die verlede te herroep. As osn maar net saam kon bid en dankie se vir hierdie sukses, die verlede vergewe en tenminste saam net bly wees. Moet ona altyd iemand afkraak en dink dit sal ons verhef. KOms ons wees verheug oor hierdie oorwinning van die duistere magte en mag daar nog baie wees.

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.