Twitter gons oor ‘gespierde held’ wat verkeer reguleer

Twitter is behoorlik aan die gons na ʼn man Donderdagoggend kaal bolyf die verkeer by ’n onklaar verkeerslig in Jan Smuts-rylaan in Johannesburg gereguleer het.

Die gebruiker showpako het die foto op Instagram gedeel:

Talle Twitter-gebruikers het die man bedank en hom as ʼn held en goeie samaritaan beskryf:

Nog foto’s is op Twitter gelaai:

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.

7 Kommentare

jongste oudste gewildste
Rikku

Ons het meer mans soos hy nodig, want ons word daagliks aan ons eie lot oorgelaat in die verkeer. Veral nou met Eskom se Beurtkrag. Ek bestuur elke dag vanaf Durbanville tot in Blackheath en sien nerens Verkeers Amptenare langs die pad nie en almal ry soos hulle wil.
Dan is die Mannetjie nogal iets vir die oog , kaal bolyf en al.
Ek trek sommer.

Rikku

Waar is my kommentaar wat ek gepos het ?

Rikku

Dankie

Tammy

Sjoe hy kan in die volgende Afrikaanse fliek speel. Hy is pragtig en slim!!!!

Amelia

Wil hy nie maar hier in PTA ook verkeer kom help nie asb???
maar ook sonder n hemp………..ai jai jaai jaaaiiii
ons hierdie kant mis uit……