Uitenhage-bejaarde vermoor, dalk verkrag

Argieffoto: Kent Williamson

Argieffoto: Kent Williamson

ʼn 95-jarige vrou van Uitenhage in die Oos-Kaap se liggaam is Donderdag in haar huis aangetref.

Sers. Majola Nkohli, polisiewoordvoerder, het gesê die vrou se liggaam is omstreeks 17:30 deur haar bure in haar huis in Luytstraat aangetref.

“Die bure het vir die bejaarde vrou kos gevat toe hulle op haar liggaam op die sitkamer se vloer afgekom het. Daar word vermoed dat sy verkrag is en toe met ʼn telefoonkoord verwurg is,” het Nkohli gesê. Volgens Nkohli mag die slagoffer se naam nie bekend gemaak word nie aangesien sy vermoedelik verkrag is.

“In dié stadium is die motief vir die moord nie bekend nie en dit wil voorkom asof niks uit die huis vermis word nie.”

Die polisie ondersoek ʼn saak van moord.

Die polisie het ʼn beroep op die publiek gedoen om met enige inligting na vore te kom wat die polisie in hul ondersoek kan bystaan. Bel ao. Jacques Nell by 041 996 4581.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

33 Kommentare

Savethetigerplz ·

Genade, ‘n brose ou tannietjie van 95! Dit is sò siek.
Net in S A

Lollie ·

Moet ń mens so oud word, waarvan min mense die voorreg het, en jou laaste oomblikke so wreed beleef!! Verskriklik wreed! Sulke wreedaards MOET die doodstraf kry maak nie saak van ras of geslag.

Silent hunter ·

Die doodstraf sal nie terug kom nie….ons sal maar soos die ander moet begin maak…die wetters self vind en self verhoor en teregstel

Karma ·

@Silent hunter – ja, doodstraf sal nie terugkom nie. Een groot rede? “The powers that be” weet dat ‘n groot deel van hulle ondersteuners basis vinnig-vinnig in lyn sal staan vir doodstraf, omdat dit hulle is wat die gewelddadigste misdade pleeg. Dan ook, met ‘n verrotte, onregverdige – of eerder, bevooroordeelde regstelsel soos tans in SA, sal jy die mag vir doodstraf uitspreek in enige regter se hande wil plaas?

Skim ·

JA hoor, en dan se al die ondersoekspanne en SLIM doktors en professore die MOTIEF vir MEESTE aanvalle is ROOF. Om ‘n ou tannie van 95 te verkrag en dood te maak beteken hulle het eintlik kom STEEL? Smell the roses people, hierdie oumense word een na die ander afgemaai, en julle ondersoek diefstalsake. NIKS IS UIT DIE HUIS VERMIS NIE, so dit is ‘n HAATGEDREWE rasgedrewe MOORD!!

Lizelda ·

Se ek ook! Daar sit baie meer agter hierdie moorde as wat die “geleerdes” wil deurgee. Toe ek eergister lees wat die man oor sy “navorsing” kwyt raak het ek my hande saam geslaan. Dat hy rerig dink ons gaan hom glo! Die laaste 2 weke is dt iets verskriklik.

Lizelda ·

Stem 100% saam met wat jy se. Ek en my vriendin het gisteraand n lang gesprek gehad oor presies d grusame moorde en die “slim” man met sy navorsing foefie.

Pietser ·

Die probleem met daai siening is dat hierdie moordenaars (wat omtrent almal swart is omdat swart meer as 90% van die bevolking beloop) persentasiegewys veel meer swartes as wittes vermoor. Die kleur maak nie saak nie, dis ‘n aanslag teen die HELE bevolking en swartes ly die meeste daaronder.

andrea van vuren ·

Ons moet ‘n dag van verootmoediging uitroep ter ere van al die boere en bejaardes wat die afgelope tyd so wreed vermoor is. Laat die wêreld vir ‘n dag stilstaan. Dan sal die speaker dalk hoor wat ons wil sê en ons wittes se pyn voel — mits sy kan voel!

Johan. H. ·

Wag tot iemand na aan die slim ou so vermoor word dan sing hy n ander storie,Mense julle moet op julle voette dink. DIE DOODSTRAF SAL NIE TERUGKOM NIE!!! Maar wat van Harde arbied die res van jou jewe soos, DAMME BOU, PAAIE BOU, KLIPPE KAP

Janine ·

Ek het nie meer woorde nie … Dis so hartseer. Dit vat ‘n baie siek persoon om so ou tannietjie te verkrag!

Monique ·

Ja, ek stem. Ons almal weet eintlik wat die motief is…….

Grotman ·

Genoeg is genoeg! Dis tyd vir op staan, saam staan en teen staan. Die is haad moord en nie diefstal nie.

Erick ·

Verlaat die land as jy kan. Dit is ‘n vieslike plek vol duiwelse mense.

Johan Likkewaan ·

Cheers mense, ek sal maar liewers kyk na England toe trek. Daar’s ook gemors maar nie soos hier nie.

Riaan ·

Ek het Maroela Media begin lees omdat ek besef het dat ek hier nuus kan kry wat uit die hoof stroom gehou word. Dat dit een van die hoof doele het om slegs woede aan te hits stel my egter teleur. Net omdat ek nie saam met die galbraak van ander stem nie beteken dit nie dat daar iets verkeerd met my kommentaar is nie. Om my kommentaar te verwyder maak Maroela Media niks beter as dit wat daar buite aan die gang is nie. Dit maak my ook nou skepties oor Solidariteit se motiewe. Is julle eind doel om verdeeltheid te bevorder?

Janie Monsieur ·

Dagsê Riaan,

Dankie vir jou kommentaar. Ons kan nie jou kommentaar op dié berig vind nie. Aan ons kant lyk dit nie of iets deurgekom het nie.
Stuur dit gerus weer.

Groete
Janie nms. Maroela Media

Pietser ·

Ja dis erg maar moet nou nie uit gedagte verloor dat daar 50 swartes elders vandag ook baie wreed vermoor is nie. Maroela berig net oor wit moorde.

Pietser ·

En…ek sal dit weer stel en weer en weer. Ek moet anders word die verkeerde indruk geskep wat kan lei tot onnodige en ongegronde rassehaat.

Rox ·

Pietser niemand dwing jou om Marula Media te lees nie
As dit jou pla oor wat Marula Media berig lees News 24

Pietser ·

Ek lees ALLE nuusblaaie. Dit pla my as net eenkant van ‘n saak gestel word. Dis gevaarlik en moet uitgelig word. So ver ek weet is Maroela nie ‘n privaatblad nie en is oop vir die wye publiek. Beriggewing moet ewewigtig wees anders kan dit die verkeerde persepsies skep.

m ·

Doodstraf sal misbruik word teen wittes so moenie hoop vir iets wat ons finaal gaan uitroei nie.

wener ·

Wittes hou hul pad skoon- dan is daar niks om te vrees vir hulle met die doodstraf nie.
Hoeveel wrede moordenaars sit in tronke(Johan Kotze inkluis, n wit onrehabiliteerbare psigopaat) en hierdie hordes word deur belastingbetalers aan lewe gehou, vir wat?As hy uitkom doen hy dit weer!
Kom terug doodstraf en GOU. Plaasmoorde en wat bv met hierdie oumatjie gebeur het sal dan stop. Dis Bybels korrek om die doodstraf toe te pas. Dit laat hulle 2 x dink.

Cornelia ·

Wener, daai arme man wat gaan bosvarke jag het sal dan ook gehang word. Elke witman wat perongeluk n swarte doodry of uit selfverdediging n swart aanvaller doodskiet sal ook gehang word.

Diere ·

Dis regtig nie mense wat sulkegoed doen of dult nie, die wereld begin dit besef.

Mauritz ·

Ek wil nie lees van bejaardes wat verkrag en mense en diere wat doodgemartel word nie. Dit voel asof mens in die hel is. Dankie vir die berigte maar ek wil en kan dit nie meer verwerk of verduur nie!

Nita ·

As dit nie vir Maroela Media was nie, was ek salig onbewus van al die wrede moorde en aanvalle in ons land. Dit is rassehaat. Vergelyk so; vanaf 1 Januarie, hoeveel wittes is deur swartes aangeval en beroof en vermoor en hoeveel witmense het swartes se huise enige tyd dag of nag , binnegestorm of binne gesluip en hulle links en regs aangeval en beroof en vermoor???

Juanita ·

Tyd dat Elke mens watter kleure ookal by Elke hofsaak re moord en verkragting staan met plakkaat vir toepaslike straf. 15 jaar as Jy renoster skiet, soveel minder vir n mens se lewe, skandelik

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.