Ventersdorp-tiener verkrag, vermoor

Argieffoto

Argieffoto

ʼn 24-jarige man sal na verwagting Maandag in die landdroshof in Ventersdorp verskyn in verband met die moord op ʼn 18-jarige tiener van Ventersdorp in Noordwes.

“Die slagoffer is dood aangetref in Tshing naby Ventersdorp,” het kol. Emelda Setlhako, woordvoerder van die polisie, Sondag gesê. “Sy is Vrydag verkrag en vermoor.” Die motief vir die moord is nog nie bekend nie.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

renda kruger ·

So gat vol van al die moorde
Wat gaan aan in ons land. Hk
Net altyd blankes. Wil net een
Ding se. GOD SLAAP NIE jul
Moet rekenskap gee by die oor
Deels dag daar gaan jul nie verby kom nie

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.