Verkiesing: Soveel setels per party

Die Nasionale Vergadering

Die Nasionale Vergadering

Die Onafhanklike Verkiesingskommissie (OVK) het Saterdag die finale uitslag van die algemene verkiesing bekend gemaak.

“Altesaam 13 partye het setels in die Nasionale Vergadering ontvang,” het Pansy Tlakula, voorsitter van die OVK, gesê. “Altesaam 29 politieke partye het aan die verkiesing deelgeneem.”

Die volgende hoeveelheid setels is aan die onderskeie politieke partye toegeken:
ANC – 249
DA – 89
EFF – 25
IVP – 10
NFP – 6
VF Plus – 4
UDM – 4
Cope – 3
ACDP – 3
AIC – 3
Agang SA – 2
PAC of Azania – 1
APC – 1

Klik hier om te sien hoeveel setels die onderskeie partye in die provinsies verwerf het.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

5 Kommentare

Andreas Meyer ·

Nie veel verander nie. Behalwe dat daar nou die EFF as radikale stem bygekom het. Die DA en ANC verskil egter nie veel nie. Ook hulle ondersteun Swart bevoordeling, verarming van Wittes, onteiening, ens. Dit het alweer duidelik geword dat die pad na Vryheid nie deur die parlement verloop nie. Volledige selfbeskikking in eie gebied is die enigste volhoubare oplossing. Daardie geveg gaan egter buite die parlement moet plaas vind as deel van burgerlike aktivisme binne die gemeenskappe.

Burns Erasmus ·

Jy het my vote …..ons as mens het nie stem nie … geen toekoms… geen bevordering net meer en meer verarming…. geen toekoms vir ons kinders…… net meer en meer verarmering…..

Lynni ·

Andreas, bring bewyse dat di DA verarming van wittes ondersteun. Al stem al di wittes in di land vi een party gaan daai party steeds ni amptelike opposie in land wees ni. DA in Kaap het saamgestaan en weer gewen. Apartheid is verby. Hou op kla.

Edward ·

Iets om oor te dink:
1) Waar kom die R100 miljoen+ vandaan wat die DA gebruik het en wat het dit die ANC gekos om te kon wen ?

2) Wat sal regtig gebeur indien die ANC met Julius Malema saam smelt om sodoende die grondwet te verander. ?

amelia ·

lynni Duidelik wil jy nie hoor of sien nie Die da staan vir alles wat anc voor staan BBE grondonteining geen bevordering vir wittes nie Daar is nog wittes wat glo en aan dit wat in Bybel staan en ook wat Siener van Rensburg voorspel het Helen het van die anc lede weg gesteek in tyd toe hulle wittes aangeval het Dit alleen is genoeg rede om haar as n joiner te sien (in my oe sommer net n veraaier) Jy mag met als wat sy se saam stem maar teen die tyd wat somige mense wakker word is dit reeds te laat

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.