Verkiesing: Soveel setels per provinsie

Foto: Maroela Media

Foto: Maroela Media

Pansy Tlakula, voorsitter van die Onafhanklike Verkiesingskommissie (OVK) het Saterdag die finale uitslag van die provinsiale verkiesing bekend gemaak.

Klik hier om te sien hoeveel setels die onderskeie partye in die Nasionale Vergadering verwerf het.

Die volgende partye het setels in die provinsiale wetgewer verwerf:

Gauteng
ANC 40
DA 23
EFF 8
VF Plus 1
IFP 1

KwaZulu-Natal
ANC 52
DA 10
IFP 9
NFP 6
EFF 2
Minority Front 1

Limpopo
ANC 39
EFF 6
DA 3
Cope 1

Mpumalanga
ANC 24
DA 3
EFF 2
Bushbuck Ridge Residents Association 1

Noord-Kaap
ANC 20
DA 7
EFF 2
Cope 1

Noordwes
ANC 23
EFF 5
DA 4
VF Plus 1

Oos-Kaap
ANC 45
DA 10
UDM 4
EFF 2
AIC 1
Cope 1

Vrystaat
ANC 22
DA 5
EFF 2
VF Plus 1

Wes-Kaap
DA 26
ANC 14
ACDP 1
EFF 1

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.