Die Onafhanklike Verkiesingskommissie (OVK) het Saterdagaand die amptelike uitslag van die verkiesing bekend gemaak.
Klik hier om te sien hoeveel setels die onderskeie partye in die Nasionale Vergadering verwerf het.
Klik hier om te sien hoeveel setels die onderskeie partye in die provinsiale wetgewer verwerf het.
Hier volg die amptelike uitslag van die verkiesing:
African National Congress (ANC) | 11 436 921 | 62.15% |
Demokratiese Alliansie (DA) | 4 091 584 | 22.23% |
Ekonomiese Vryheidsvegters (EFF) | 1 169 259 | 6.35% |
Inkatha Vryheidsparty (IVP) | 441 854 | 2.40% |
National Freedom Party (NFP) | 288 742 | 1.57% |
United Democratic Movement (UDM) | 184 636 | 1.00% |
Vryheidsfront Plus (VF Plus) | 165 715 | 0.90% |
Congress of the People (Cope) | 123 235 | 0.67% |
African Christian Democratic Party (ACDP) | 104 039 | 0.57% |
African Independent Congress (AIC) | 97 642 | 0.53% |
Agang SA | 52 350 | 0.28% |
Pan Africanist Congress of Azania (PAC) | 37 784 | 0.21% |
African People’s Convention (APC) | 30 676 | 0.17% |
Al Jama-ah | 25 976 | 0.14% |
Minority Front (MF) | 22 589 | 0.12% |
United Christian Democratic Party (UCDP) | 21 744 | 0.12% |
Azanian People’s Organisation (Azapo) | 20 421 | 0.11% |
Bushbuckridge Residents Association (BRA) | 15 271 | 0.08% |
Independent Civic Organisation of South Africa (ICOSA) | 14 472 | 0.08% |
Patriotic Alliance (PA) | 13 263 | 0.07% |
Workers and Socialist Party (WASP) | 8 331 | 0.05% |
Ubuntu Party | 8 234 | 0.04% |
Kingdom Governance Movement (KGM) | 6 408 | 0.03% |
Front Nasionaal (FN) | 5 138 | 0.03% |
Keep it Straight and Simple (KISS) | 4 294 | 0.02% |
Pan Africanist Movement (PAM) | 3 815 | 0.02% |
First Nation Liberation Alliance (FINLA) | 3 297 | 0.02% |
United Congress (UNICO) | 3 136 | 0.02% |
People’s Alliance (PAL) | 1 671 | 0.01% |
Ek het VF Plus gestem met n geruste hart en weet hul sal veg vir my regte. Dis tyd dat meer Afrikaners die VF Plus begin ondersteun want dis ons ware politieke tuiste.