Verkiesingsuitslae: Só lyk die Noord-Kaap nou

Noord-KaapDie ANC se steun in die Noord-Kaap het aansienlik verbeter terwyl die DA vanjaar die amptelike opposisieparty in die provinsie is.

Die ANC se steun in die provinsie is sowat 4% meer as na die verkiesing in 2009.

ANC NK

Die DA het sy steun in die provinsie amper verdubbel en sodoende is hy nou die tweede sterkste party in die provinsie in vergelyking met die derde plek wat hy verlede jaar beklee het.

DA NK

Die Ekonomiese Vryheidsvegters (EFF) is in die derde plek nadat hy 20 951 of 4,96% van die stemme gewerf het.

EFF NK

Cope was na die verkiesing in 2009 die tweede sterkste party in die Noord-Kaap nadat die party 67 416 of 16,67% van die stemme gekry het.

Lees ook:
Verkiesingsuitslae: Só lyk Mpumalanga nou

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.