Verkiesingsuitslae: Só lyk Gauteng nou

GautengDie stemtellery in Gauteng is 100% afgehandel met die ANC wat se steun aansienlik afgeneem het en die DA se steun wat aansienlik toegeneem het.

Die ANC se steun het persentasiegewys aansienlik afgeneem.

ANC Gau

Die DA is steeds die amptelike opposisie in die provinsie. Die party se steun het aansienlik verbeter.

DA Gau

Die EFF het Cope onttroon vir die derde plek in die provinsie.

EFF Gau

Cope was na die verkiesing in 2009 die derde grootste party in Gauteng nadat die party 323 327 of 7,78% van die stemme gekry het.

Lees ook:
Verkiesingsuitslae: Só lyk Gauteng nou
Verkiesingsuitslae: Só lyk Wes-Kaap nou
Verkiesingsuitslae: Só lyk KwaZulu-Natal nou
Verkiesingsuitslae: Só lyk Limpopo nou
Verkiesingsuitslae: Só lyk Oos-Kaap nou
Verkiesingsuitslae: Só lyk Noordwes nou
Verkiesingsuitslae: Só lyk die Noord-Kaap nou
Verkiesingsuitslae: Só lyk Mpumalanga nou

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.