Die stemtellery in Limpopo is 100% afgehandel en die ANC het meeste van die stemme gekry terwyl die Ekonomiese Vryheidsvegters (EFF) die nuwe amptelike opposisie in die provinsie is.
Die ANC het persentasiegewys effens minder steun in die provinsie gekry.
Die EFF het as amptelike opposisie by Cope oorgeneem.
Die DA het sy derde plek in die provinsie behou maar aansienlik beter gedoen.
Cope was na die verkiesing in 2009 die amptelike opposisie in Limpopo nadat die party 112 325 of 7,35% van die stemme op hom verenig het.
Lees ook:
Verkiesingsuitslae: Só lyk Oos-Kaap nou
Verkiesingsuitslae: Só lyk Noordwes nou
Verkiesingsuitslae: Só lyk die Noord-Kaap nou
Verkiesingsuitslae: Só lyk Mpumalanga nou