Verkiesingsuitslae: Só lyk Noordwes nou

NoordwesDie stemtellery in Noordwes is 100% afgehandel en die ANC se steun in die provinsie het gedaal terwyl die Ekonomiese Vryheidsvegters (EFF) nou die amptelike opposisie in die provinsie is.

Die ANC se steun in die provinsie is sowat 5% laer as na die verkiesing in 2009.

ANC NW

Die EFF het Cope as die amptelike opposisie in die provinsie onttroon.

EFF NW

Die DA het sy steun in die provinsie verbeter maar moet steeds met die derde plek tevrede wees.

DA NW

Cope was na die verkiesing in 2009 die tweede sterkste party in Noordwes nadat die party 89 573 of 8,33% van die stemme gekry het.

Lees ook:
Verkiesingsuitslae: Só lyk die Noord-Kaap nou
Verkiesingsuitslae: Só lyk Mpumalanga nou

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.