Verkiesingsuitslae: Só lyk Oos-Kaap nou

Oos-KaapDie stemtellery in die Oos-Kaap is 100% afgehandel met die ANC wat se steun min of meer dieselfde is terwyl die DA die nuwe amptelike opposisie in die provinsie is.

Die ANC se steun het persentasiegewys effens verbeter.

ANC OK

Die DA het Cope onttroon as die amptelike opposisie in die provinsie.

DA OK

Die UDM het sy steun in die provinsie effens verbeter om een van die top-drie partye in die provinsie te wees.

UDM OK

Cope was na 2009 se verkiesing die amptelike opposisie in die provinsie nadat hy 308 439 of 13,67% van die stemme gekry het.

Lees ook:
Verkiesingsuitslae: Só lyk Noordwes nou
Verkiesingsuitslae: Só lyk die Noord-Kaap nou
Verkiesingsuitslae: Só lyk Mpumalanga nou

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

Laetitia ·

Ek kan wragtag nie glo dat hul aan gegaan het met die tellery van stemme nadat hul al die sakke met stem briewe gekry het nie. Dit wys mens maar net vandag help dit nie meer om te stem nie want jou stemme word elk geval weg gegooi of zuma se vrou kry 3 of meer ekstra stem boekies om vir die ANC in te vul. Dis so hartseer hoe korrup die land is!!

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.