Verkiesingsuitslae: Só lyk uitslag na kwart van stemme getel is

Argieffoto

Argieffoto

Teen 6:30 Donderdagoggend is meer as 27% of 3 541 846 van die stemme reeds getel.

Van die 3 541 846 stemme was 47 546 bedorwe stemme. Die ANC het intussen nasionaal reeds meer as 2 miljoen stemme (2 013 346) op hom gevestig teen 6:30. Die DA het 1 008 236 stemme gehad terwyl die Ekonomiese Vryheidsvegters in die derde plek was met 143 784 stemme.

Die IVP het reeds 70 742 stemme gehad terwyl die NFP reeds 51 236 stemme gehad het. Die Vryheidsfront Plus het 42 732 stemme gehad, die UDM het 33 727 stemme gehad terwyl Cope 29 097 stemme op hom gevestig het.

Die ACDP het teen 6:30 23 159 stemme gehad en die AIC was in tiende plek met 19 410 stemme. AgangSA moes teen 6:30 met die 11de plek tevrede wees met 7 738 stemme.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

3 Kommentare

johan ·

hoekom moet ons nog stem net om ons name bollie te maak die AFRICAN NATIONAL Congress sal altyd bedrog pleeg soos hier by Embalanthle Secunda waar hulle die kiesers beeste belowe het deur president Jacod Dudla. Daar sal nie ‘n regverdige verkiesing wees nie ten sy die OVK mense van oorsee se lande kry om toesig te kom hou nie. Die VF is ook deesdae meer blaf as byt van Dudla het vir Mulder ‘n pos geskep met ‘n goeie salaris so hoekom moet hulle omgee oor die plaas moorde. Maar wag dudla se tweeling seun gaan sy ondergang beteken dis nou Juluis Dudla want hy en sy pa kom nie meer oor die weg nie. Ek stem vir die beste Party in die wereld en dit is Jesus Christus onse Heer en geen politieke party sal my van dit af laat wyk nie. Hoe kan een persoon vir ‘n ander stem wat weer ingeloop gaan word, al die partye is die selfde en ‘n spul ape. So mense maak julle reg swart baklei teen swart nes toe Jan van Riebeeck aan die Kaap gekom het, en al die gemors wat instroom gaan terug na julle lande toe julle hoort nie hier nie julle kom net om te roof, moor en plunder want in julle lande is daar niks nie,om voor te lewe nie. Zuma Dudla jou tyd is verstreke. Ek as burger van die land eis ook R250 000000-00 sodat ek vir my ‘n huis kan koop en kan voortgaan met my lewe as Zuma dit kan kry wil ek dit ook he. Ons as lands burgers moet net op dok en dan moet jy nog op ITC geplaas word. Gebruik geld en betaal die mense se agterstallige rekenings klaar. Die verkiesing is soos voorheen ‘n klug mense maak oop julle oe daar is nie ‘n toekoms vir blankes in Suid A

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.