Verkiesingsuitslae: Só lyk Wes-Kaap nou

WKaapDie stemtellery in die Wes-Kaap is 100% afgehandel en die DA het nie net die provinsie behou nie maar sy steun aansienlik verbeter.

DA WK

Die ANC het ook sy steun in die provinsie effens verbeter.

ANC WK

Die EFF het derde in die provinsie gekom, ‘n posisie wat voorheen aan Cope behoort het.

EFF WK

Cope was na die verkiesing in 2009 derde in die provinsie nadat die party 152 356 of 7,74% van die stemme op hom verenig het.

Lees ook:
Verkiesingsuitslae: Só lyk KwaZulu-Natal nou
Verkiesingsuitslae: Só lyk Limpopo nou
Verkiesingsuitslae: Só lyk Oos-Kaap nou
Verkiesingsuitslae: Só lyk Noordwes nou
Verkiesingsuitslae: Só lyk die Noord-Kaap nou
Verkiesingsuitslae: Só lyk Mpumalanga nou

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.