‘Versoeningsdag ʼn geleentheid om SA te verenig’

Mmusi Maimane. Foto: Facebook

Mmusi Maimane. Foto: Facebook

Versoeningsdag gee Suid-Afrikaners die geleentheid om te reflekteer oor ʼn verenigde land, het die DA gesê.

“Suid-Afrika se Versoeningsdag gee ons die geleentheid om te reflekteer oor die reis tot ʼn verenigde, maatskaplik geregverdigde en samehorige land waar ons verskille ons nie uitmekaar skeur nie, maar dit eerder ons gemeenskaplike menslikheid en ubuntu is wat ons byeenbring,” het Mmusi Maimane, leier van die DA, gesê.

“Die DA werk hard om ʼn beter Suid-Afrika te bou waarin ons as Suid-Afrikaners versoen is en saamwerk tot ʼn beter toekoms wat gebou is op die fondamente van vryheid, regverdigheid en geleentheid.”

Maimane het gesê deel daarvan om ʼn versoende nasie te bou is om die gaping tussen die “het en die het nie’s” en dié in die binnekring en die buitestanders te oorbrug. “Dit kan gedoen word deur onder meer ʼn onderwysstelsel te bou wat ons jongmense voorberei om aktief deel te neem aan ʼn groeiende ekonomie, en deur ʼn groeiende ekonomie werkskepping te bevorder.

“Die gebeure van die afgelope week het egter ons vooruitsigte as ʼn nasie groot skade berokken. Ons het nou, meer as ooit tevore, leierskap in ons land nodig wat Suid-Afrika en sy mense eerste stel.”

Maimane het gesê dit is hoogtyd dat Suid-Afrikaners kleinlike verdeeldheid agter hul stel en verenig rondom die doel om te werk tot ʼn beter toekoms wat geskoei is op versoening en regstelling.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

41 Kommentare

JaNee ·

Boere moet hulself begin beskerm. Begin weer n kommando. Skakel in met radio s. Beveilig die huis en om die plaashuis. Wees meer paraat. Dra jou wapen aan jou. Ons ook op n plaas en dink dit gebeur net met ander, laat deure oopstaan, braai buite in die donker. Dink ons is slim. Ek nou kwaai begin raak nou is daar verbetering in veiligheid. Almal moet saamwerk.

Wikus ·

Mnr Maimane as jy rerig versoening soek kry die Afrikaner aan jou kant. Al hoe jy dit gaan reg kry is as ons nie meer soos 2 de klas burgers voel nie!!!!

Eugene ·

Wag totdat jy in ‘n shack bly en op R7 ‘n dag moet lewe voor jy begin kla dat jy ‘n 2 de klas burger is.

Ek hoor altyd mense kla oor hoe die swart bevolking net wil hê en hê maar die realiteit is dat die wittes dieselfde is

Loeis ·

Dis nogal ‘n growwe veralgemening, Eugene. En ja, blankes en kleurlinge word gemarginaliseer, ie tweedeklas burgers gemaak.

Eugene ·

Ja Loeis, ek stem ek het grof veralgemeen en gewoonlik sou ek nie maar hierdie 2de klas burgers storie is uiterse nonsens. Feit is as jy nie in Zuma se sak is nie, dan is jy ‘n 2de klas burger.
Weereens kla die Afrikaner oor die resultate van die volk se eie aksies. Noudat ons ‘n proesel van ons eie medisyne kry nou moan ons verskriklik.
Feit is jy kla oor ‘n 2de klas burger te wees (en ek sien waar jy aan daai punt kom) maar jy kan redelik gemaklik lewe teenoor die probleme wat baie van die nasie in die gesig staar.
Net nou die dag was daar ‘n studie wat bevind het dat jou aksent ‘n groter rol speel in indiensneembaarheid as jou ondervoed.
Hoe dink jy voel die swart populasie wanneer hulle ‘n werk geweier word op grond van ‘n Zulu of Xhosa aksent?
Dink mooi wie is die 2de klas burger volgende keur wanneer jy jou kind na ‘n skool toe stuur waar daar ‘n toilet is wat eintlik werk

Oom Kallie ·

Siestog, miskien probeer hy maar net die regte geluide maak, maar sy toesprakie is lagwekkend.

Bach ·

Ek sien nie iets lagwekkends daarin nie. Probeer tog ook positief wees tussen al die ellende. Party mense doen darem iets en kritiseer nie altyd nie. Het jy gaan marsjeer? Wel ek het!

JaNee ·

Oom Kallie. Jy klink asof jy ń VF man is. Ons kan ongelukkig nie meer vir klein partye stem nie. As ons DA stem het ons darem n kans vir oorlewing teen die ANC.

Loeis ·

JaNee, die ANC het in verlede jaar se verkising 62.15% stemme getrek, die DA 22.23%. Sal jy so vriendelik wees om vir ons te vertel wat presies die DA gaan doen? Het jy in graad een wiskunde deurgekom?

Eugene ·

Loeis, se my asb wat die VF gaan doen nou dat hulke stem minder as niks beteken nie. Wanneer laas was hulle eers in ‘n posisie om ‘n munisipaliteit te vat?

Loeis ·

Eugene, ‘n paar punte.

1) Ek het nie oor VF+ geskryf nie (gaan kyk weer).
2) Synde jy van VF+ praat, dink ek nei dat daardie party enige rade beheer nie, maar het wel al gehelp om in samewerking met ander rade van die ANC af te vat. Kaapstad in 2006 is ‘n goeie voorbeeld, en wat nie sonder die ACDP en VF+ sou gebeur het nie.

Loeis ·

Vervolg
3) VF+ het wel suksesse. Net in die laaste paar weke het Adv Alberts ‘n grootkop van Sanral sover gekry om te erken dat die toerusting wat vir e-tol gebruik word, onwettig is. Dan is daar VF+ se voorlegging oor plaasmorrde voor die VN. Die regering het probeer keer dat daai boodskap uitgestuur word, maar VF+ kon dit doen. Niksseggend?
4) Die ANC het meer as 62% setels in die parlement. Elke opposisie party help wel om die ANC se hande van die grondwet af te hou. Niksseggend?

Loeis ·

Ai, hierdie kommentaar. Wat ek hierbo gese het is dat ek nie oor VF+ geskryf het nie, maar dat daardie party, nes die ACDP en COPE, al gehelp het om rade by die ANC af te vat, en dus ook op daardie manier tot opposisie bydra.

Loeis ·

JaNee aanhaling “Ons kan ongelukkig nie meer vir klein partye stem nie”, Eugene. Dis eenvoudig nie waar nie en iemand moes die eenvoudige logika uitwys.

AH ·

Ek is van mening Miamane moet eers gaan leer lees want as hy kon lees sou hy gesien het DKB se item wat sy op facebook gedeel het het niks van Apartheid gepraat nie

Eugene ·

Ag boo-flippen-hoo julle mense wat so kla. Shame jy kan nie meer die premium paket op DSTV bekostig nie want die big bad government het maak dat jy nie daai top pos kry nie. Boo hoo. Gaan huil in ‘n ander land sodat die van ons wat iets van hierdie land wil maak dit kan doen sonder om onder julle regse kam geskeur te word.

As jy iets gedoen wil hê doen dit self, kyk maar na die boere wat onder hulself organiseer. Miskien moet ons minder boere as ammunisie teen die regeering gebruik en sulke gemeenskappe begin ondersteun!

Eugene ·

Ja nee kyk dis MOS belaglik om te dink dat wit mense enigsins meer geleenthede het as die swart bevolking.
Ons het MOS nie vir hoeveel jare hulle land gevat, hulle uit die stede gedryf of hulle van kwaliteit onderrig ontneem nie.

Dis MOS verregaande om te dink dat hulle nie op dieselfde vlak as die wit man kan kompiteer nie…

Rerig? RERIG? Kan jy nie verstaan hoe uiters idioties daai opinie klink nie.

Hou op kla en werk vir wat jy in die lewe wil hê. Die Afrikaner het net homself te blaam vir die gemors waarin ons, onself bevind

chrisp ·

Eugene.
Ek plaas my skrywe weer(ek sien ek het dele uitgelaat).

Ai tog .Jou redenasie is uiters swak en ek sal sommer help met so ‘n paar.

Swartmense het gehelp.Maar natuurlik het hulle Eugene.So het donkies, perde Italianers, Fraanse en vele ander, dit word nie ontken nie(alhoewel jy dit graag so wil he).Maar wie was die dryfveer daaragter?Wat en wie sal volgens jou erkenning moet kry?Almal tot die Arabiere wat verantwoordelik was vir die gries vir die waens wat deur die muile getrek is.

Wat jou opvoedings argument aanbetref.
As jy onder opvoeding bedoel onderig net die volgende.
Daar is verskille tussen rasse dit is deeglik nagevors (doen gerus moeite en ondersoek dit).Anders verduidelik vir my asb hoekom die VSA aflos-span vir dekades net uit puik swart atlete bestaan terwyl hulle by verre die minderheid daar is.Hoekom Afrika lande wat al 60 jaar + onafhanklik is steeds in algehele armoede is .Hoekom lande soos Tahiti wat reeds vir meer as 200 jaar onafhanklik is so ‘n hool is.Hoekom Somalie wat nooit ‘n Kolonie was nie so gehawend is?

As jy van opvoeding praat soos jy jou kind opvoed sien ek dit as rassisties om jou opvoeding hoer te ag as wat ander rasse hulle opvoeding sien.Hierin le die liberalis se huigelbeleid juis. My opvoeding ,my kultuur,my normes is by verre bokand joune daarom moet Ek jou soos Ek maak anders is Ek skuldig(soos jy die Afrikaner wil maak). Hoe kan dit vir enige denkende mens sin maak?

Ons is nie kortsigtig nie maar jy is wel. Die haat word aangeblaas deur mense soos julle wat juis kortsigtig is om ander mense te wil “opvoed”.Dit is kortsigtig en uiters verwaand om jou leefwyse bo ander rasse sin te ag

chrisp ·

Eugene
Ek het weer probeer om te antwoord op jou vorige skrywe(hoop maroela plaas dit nou)

Wat hierdie poging aanbetref net ‘n paar regstellings

Ons het by verre nie die meeste van die grond gevat nie.Gaan lees gerus oor die (difikane/mfekane) sommer as jy tyd het die traktate van daai tyd.Ook het hulle die grond gevat by die Kooi en San mense of lieg ek nou?Wie skuld wie, wat nou volgens jou?Verder uit watter stede het ons hulle uitgedryf wat deur hulle gebou is?Waar en wanneer het ons hulle bestaande kwaliteit opleiding ontneem?

Oor dieselfde vlak kompiteer net die volgende.
As jy glo dat dat alle rasse gelyk is verklaar asb die swartmense se uiterse eensydige verteenwoordiging (teen die meerderheid witmense )in kortafstande spesifiek van lande soos Frankryk Engeland,Kanada,VSA ag daar is nog baie?Is dit dalk ‘n gebrek aan opleiding(afrigting)aan die witmense?Kan dit perdalks wees omdat die mense ons(witmense)by verre voor is met talent?
Jou afleiding moet dus wees(as jy dit nie kan verklaar nie) dat swartmense beter is as ons. Want jou politieke korrekte brein kan nie verstaan dat sekere rasse op sekere velde die ander voor is nie? So gepraat van hoe idioties iemand se opinie klink nie?Verduidelik bg feite en ek is die idioot verseker.Indien jy nie kan nie weet ons almal wat hier lees wie die idioot nou eintlik is?

Danie Kok ·

Ek verag ruggraatlose verraaiers. Diegene vir wie die skoen pas, trek hom gerus aan…

Danie Kok ·

Die Afrikaner is soos enige ander volk, geensins volmaak nie. Ons het ons kwota diewe, moordenaars, snobs, pedofiele ens. ens. Ek neem aan jy is ‘n Afrikaner? Nou ja, as ek die verspotte opinie teëkom dat die Afrikaner net sleg is en die breë massas om ons kort net vlerkies om te kan vlieg, en dit gaan boonop gepaard met die opmerking “propaganda van die verlede” dan is dit mos duidelik wat jy is. Of maak bespotting en haat teen alles van die Afrikaner se verlede dan van jou ‘n “goeie” Afrikaner? Dis egter tiperend van die liberale Afrikaner – wanneer sy eie mense verdruk word is dit hul verdiende loon, nie waar nie? Ek is lief vir my eie volk, vratte en al. Dis net Afrikaners wat hul eie verstoot en bespot wat ek geen tyd voor het nie. Die liberalisme is ‘n vrot, vretende kanker – dit verorber ordentlike samelewings. Kyk of jy kan sien as jy jou kommentare deurgaan Eugene, wat jou kwalifikasie is. Wees net eerlik en objektief as jy dit doen…

Danie Kok ·

My antwoord aan jou is óf gesensor óf dit het nie verskyn a.g.v ‘n tegniese probleem, Eugene. Ek probeer weer. Watter propaganda van die verlede praat jy van? Die Afrikanervolk is nie volmaak nie en ek sal dit nooit voorgee nie. Ons het ons kwota pedofiele, moordenaars, diewe, leuenaars, verraaiers ens. ens. in ons geledere. Wanneer ek die verspotte opinie teëkom dat die Afrikaner nooit iets reg doen /gedoen het nie, kan ek nie stilbly daaroor nie. Ek aanvaar jy is ‘n Afrikaner? Gaan gerus jou eie kommentare eerlik en objektief na, dan sal jy sien hoekom jy kwalifiseer vir “daai titel”. Daar is niks te vinde behalwe weersin in jou eie mense nie en tussen die lyne, dat die massas om ons nog net vlerkies kort om te vlieg – so edel is hulle. Ek is lief vir my volk – vratte en al, maar ek kan diegene wat hul eie volk verraai en bespot nie verdra nie.

Berhalet Beukes ·

Hoe versoen jy ‘n land waar die meerderheid van sy inwoners alles verniet wil hê? Hoe versoen jy ‘n land waar politici blatant steel? Hoe versoen jy ‘n land waar eerlike, geskoolde werkers die deur gewys word om BEE te bevorder? Hoe versoen jy ‘n land waar die presiden nie eers behoort geskoold is nie? Kom Maimane, wys ons nou wie jy is en gee ons ‘n ordentlike, haalbare, logiese vooruitsig of bly stil!

anita ·

My tuinman werk al jare vir my…hy het n huis ontvang van regering…sy kinders het november huise ontvang..sy krag n maand is R50..dan kry hy pension van regering..sy kinders ontvang kinder toelae…..se ma net!

Eugene ·

Ek is bly om te hoor die regering maak teminste ‘n klein aanwinste om die gemors wat ons gemaak het reg te stel. Goed om te hoor vir party Suid Afrikaners daar te minste iets goed met on belastingbetakers se geld gedoen word

chrisp ·

Eugene

As jy gemors aangevang het moet my nie deel van die ons maak nie asb.
Die mense wat deel van my ons is het darem so ‘n paar dammetjies,paaie,spoorlyne ens gebou waarvan baie spoorlyne skielik verdwyn het om nie eers van die paaie te praat nie.Terwyl baie ook in die mediese wereld,ingenieurswese,landou ens verantwoordelik was vir nuwe uitvindings en praktyke.

So van gemors gepraat hoe gaan dit met die ANC en sy twee susterspartye.Jy weet mos daardie wat dieselfde beleid dra?

Eugene ·

Ja Crisp want die witman het MOS glad nie van swart man krag gebruik gemaak om enige van daai pragtige infrastruktuur projekte uit te voer nie, of hoe?
Wil jy nou vir my sê landbou, konstrusie en infrastruktuur het in geen manier met die hulp van die swart bevolking tot stand gekom nie? Toe nou
Ook dink nou net as ons daai slim mense aangewend het om die populasie op te voed. Dink net wat ons kon uitrig met ‘n opgevoede populasie, maar nee die kortsigtigheid van ons volk (ja ek bedoel jou en my volk) het ons in hierdie gemors gedompel.
Jy kan maar ontken soos wat jy wil maar ons het hierdie gemors gemaak en die minste wat ons kan doen is om dit te help regstel, maar nee ons sit met ons handjies gevou en kyk hoe onopgevoede mense die land verbrokel. Dan het ons nog die vermetelheid om terug te sit en te sê, “kyk nou hoe jaag hulle aan”

Ook moet nooit aannames oor mense polities sienings maak nie. In geen manier ondersteun ek enige van die partye nie. Hulle is almal net agter hulle eie agendas aan

chrisp ·

Wat jou opvoedings argument aanbetref.
As jy onder opvoeding bedoel onderig net die volgende.
Daar is verskille tussen rasse dit is deeglik nagevors (doen gerus moeite en ondersoek dit).Anders verduidelik vir my asb hoekom die VSA aflos-span vir dekades net uit puik swart atlete bestaan terwyl hulle by verre die minderheid daar is.Hoekom Afrika lande wat al 60 jaar + onafhanklik is steeds in algehele armoede is .Hoekom lande soos Tahiti wat reeds vir meer as 200 jaar onafhanklik is so ‘n hool is.Hoekom Somalie wat nooit ‘n Kolonie was nie so gehawend is?

As jy van opvoeding praat soos jy jou kind opvoed sien ek dit as rassisties om jou opvoeding hoer te ag as wat ander rasse hulle opvoeding sien.Hierin le die liberalis se huigelbeleid juis. My opvoeding ,my kultuur,my normes is by verre bokand joune daarom moet Ek jou soos Ek maak anders is Ek skuldig(soos jy die Afrikaner wil maak). Hoe kan dit vir enige denkende mens sin maak?

Ons is nie kortsigtig nie maar jy is wel. Die haat word aangeblaas deur mense soos julle wat juis kortsigtig is om ander mense te wil “opvoed”.Dit is kortsigtig en uiters verwaand om jou leefwyse bo ander rasse sin te ag!

chrisp ·

Verskoon maar die spelfoute ek sien daar is ‘n klomp.

Dit is as Maroela my skrywe plaas.

chrisp ·

Eugene.
Ek plaas my skrywe weer(ek sien ek het dele uitgelaat).

Ai tog .Jou redenasie is uiters swak en ek sal sommer help met so ‘n paar.

Swartmense het gehelp.Maar natuurlik het hulle Eugene.So het donkies, perde Italianers, Fraanse en vele ander, dit word nie ontken nie(alhoewel jy dit graag so wil he).Maar wie was die dryfveer daaragter?Wat en wie sal volgens jou erkenning moet kry?Almal tot die Arabiere wat verantwoordelik was vir die gries vir die waens wat deur die muile getrek is.

Wat jou opvoedings argument aanbetref.
As jy onder opvoeding bedoel onderig net die volgende.
Daar is verskille tussen rasse dit is deeglik nagevors (doen gerus moeite en ondersoek dit).Anders verduidelik vir my asb hoekom die VSA aflos-span vir dekades net uit puik swart atlete bestaan terwyl hulle by verre die minderheid daar is.Hoekom Afrika lande wat al 60 jaar + onafhanklik is steeds in algehele armoede is .Hoekom lande soos Tahiti wat reeds vir meer as 200 jaar onafhanklik is so ‘n hool is.Hoekom Somalie wat nooit ‘n Kolonie was nie so gehawend is?

As jy van opvoeding praat soos jy jou kind opvoed sien ek dit as rassisties om jou opvoeding hoer te ag as wat ander rasse hulle opvoeding sien.Hierin le die liberalis se huigelbeleid juis. My opvoeding ,my kultuur,my normes is by verre bokand joune daarom moet Ek jou soos Ek maak anders is Ek skuldig(soos jy die Afrikaner wil maak). Hoe kan dit vir enige denkende mens sin maak?

Ons is nie kortsigtig nie maar jy is wel. Die haat word aangeblaas deur mense soos julle wat juis kortsigtig is om ander mense te wil “opvoed”.Dit is kortsigtig en uiters verwaand om jou leefwyse bo ander rasse sin te ag!

Eugene ·

Nes jy daar se JaNee. In plaas van rond sit en kla oor die probleme wat die Afrikaner in die gesig staar moet ons opstaan en begin vir onself en ons mede mense sorg want die regering gaan dit nie vir ons dien nie

Francois ·

Eugene, die arrogansie waarmee jy aan hierdie debat deelneem, is verstommend. Alle Suid-Afrikaners (‘n uitgelese groepie comrades uitgesluit) ly onder die ANC regime se skreiende swak regering. Jy laat dit egter klink asof Afrikaners met die witbrood onder die arm kla. Kontak gerus Solidariteit Helpende Hand en word ingelig oor hoeveel van ons mense onder die broodlyn leef. Natuurlik wil die Afrikaner konstruktief binne die breë Suid-Afrikaanse verband tot die vooruitgang van ons land bydra, maar enigeen wat (soos jy oënskynlik doen) die uitdagings waarmee spesifiek Afrikaners tans in Suid-Afrika gekonfronteer word, as blote klaagliedere afmaak, is gewoon naïef en oningelig.

Eugene ·

Francois, ek stry nie met jou dat alle Suid Afrikaners onder die regering lui nie. Ek verskil nie eers met jou dat die Afrikaner goeie rede het om te kla nie. Ek skroom net nie van die feit dat die Afrikaner histories baie beter af is agv apartheid. Ek is wel bewus van die statestieke as ‘n lid van Solidariteit en ‘n gereelde bydraer aan Helpende Hande.
My probleem is dat ons net omgee oor die welstand van ons eie volk en weier om ons eie bydra tot die einste probleme te herken. Wanneer die werkloosheid syfer vir wit mense net onder 9% lê skree ons blou moord maar die feit dat amper 40% van die swart populasie sonder werk sit maak blykbaar nie saak nie.
Ek is bly jy bring Solidariteit op, hulle omneem presies die punt wat ek probeer maak. Hulle staan nie terug teen die regering nie en maak ‘n poging om die lewe van die Afrikaner te verbeter ten spuite van als. Dit is wat ek vir die volk wil hê en vereis. Dat ons van ons hoë perdjie afklim aanvaar dat ons aangejaag het, ons moue oprol en ‘n poging aanwend om goed te verbeter, maar ongelukkig inplaas van om konstruktief deel te neem, verkies mense op die forum om eerder net te kla van die gemak van hul rekenaars af.
So ja, terwyl die Afrikaner nie met ‘n witbrood onder die arm kla nie, is daai bruin brood veel lekkerder as die gebraaide rot wat die man in die township vanaand vir aandete het.
En as dit my arrogant maak, dan soos hulle sê, “so be it”

bittergal ·

Die DA moet passop dat hulle nie hulle hand oorspeel nie, want wat doen hulle omtrent die plaas moorde ons het geen regte nie breek by jou huis in en loop skotvry by die hof uit.

Oom Kallie ·

Daar is net twee soorte Afrikaners in hierdie ou wêreld. Die wat dink hulle kan die bokkerop reg stem en die wat weet wat hulle weet. En as jy nie weet wat geweet moet word nie moet jy maar die bokkerop probeer reg stem. Maar as jy weet dan weet jy en bedink belangriker dinge as die politiek.

Braam ·

Ja hulle “lui” onder die regering Eugene, dis gewis. Al luier en luier.

vermeende ·

Al hierdie partye in die land wil dieselfde koek bak maar elke een het sy eie resep. Dit maak nie saak watter resep gebruik word nie die koek bly ‘n flop!

Johannes Meintjes ·

Sonder wedersydse kulturele respek en erkenning gaan die kleure van die reenboog in SA sukkel om produktief op gemeenskaplike belange te fokus.

Francois ·

Eugene, jou arrogansie lê nie in jou standpunte nie, maar in die neerbuigende wyse waarop jy jou standpunte oordra. Jou naïwiteit lê in die oorvereenvoudiging om die blaam vir apartheid buite ‘n historiese konteks voor die Afrikaner se deur te lê. Gaan lees bietjie die geskiedskrywing van onder andere Hermann Giliomee en Leopold Scholtz oor dié kwessie, en herbedink dan jou oënskynlike standpunt dat die Afrikaner die uitsluitlike blaam vir apartheid moet dra.

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.