Vicki Momberg meld haar by polisie aan

(Foto: Twitter)

Vicki Momberg, die vrou wat ná ʼn rassistiese tirade in 2016 skuldig bevind is op vier aanklagte van crimen injuria, is oënskynlik op pad tronk toe.

Nadat haar aansoek om verlof tot appèl teen haar skuldigbevinding en vonnis van drie jaar tronkstraf – waarvan ʼn jaar opgeskort is – in Junie vanjaar van die hand gewys is, het Momberg 30 dae gehad om na die appèlhof te appelleer. Sou sy versuim om dít te doen, moet sy haar aan die klerk van die hof gaan oorgee om haar vonnis te begin uitdien.

Brig. Matahapelo Peters, Gautengse polisiewoordvoerder, het Woensdag bevestig dat Momberg haar Woensdag aan die Douglasdale-polisie in Johannesburg oorgegee het. Dít het gevolg op ʼn kort konsultasie tussen die polisie en haar regsverteenwoordigers.

“Die polisie het me. Momberg se saak verwerk en sy sal nou aan die vervolgingsowerhede by die Randburg-landdroshof oorhandig word,” het Peters gesê.

Volgens Peters is ʼn lasbrief vir Momberg se inhegtenisneming reeds in Augustus uitgereik.

Yusuf Abramjee, ʼn teenmisdaadaktivis, het op Twitter gesê Momberg gaan nou glo die geldigheid van die lasbrief betwis.

(Twitter)

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

57 Kommentare

Devil ·

Die arme vrou. Wie sou nou ooit kon dink dat jy in die jaar 2019 soveel moeilikheid kan kry vir die sê van ‘n aanstootlike woord…

Annoniem ·

Ek wil net weet hoekom gebruik hulself daai aanstootlike woord op hul eie mense. Ek verstaan dit nie.

Asielsoeker ·

Ek het gehoop sy het oorsee asiel aansoek gedoen teen erge diskriminasie en selektiewe vervolging hier.

Piet Lourens ·

Nou kan die polisie weer volle aandag aan misdaad voorkoming skenk.

Wie weet ·

Minagting van die hof Hulle gaan nou n voorbeeld van haar maak sy gaan maklik nou 5 jaar sit

K P ·

Dit is nou n jammerte. Die polisie sou jou elkgeval nie kon vang want hulle het nie die vermoë.

Staan sterk ·

Goed dat jy nie eers verder jou tyd gemors het met appelhof nie Vicky. Ons weet wat die uitkoms sou wees. Kry die ding agter die rug, en moet nie om verskoning vra nie. Jy is opgeteken in die geskiedenis boeke en eendag sal mense besef hoe belaglik die vervolging was.

Stan ·

Dié sál in die toekoms gebruik word as argument van hoe onregverdig die Suid-Afrikaanse regstelsel is teen die Afrikaners en dien as bewystukke dat marganalisering hoogty seeviër teen minderhede.

Amelia ·

Scary JohanR – she deserves DEATH – nooit nie man – ‘n mens doen mos weird goed as mens gedrink het.

JohanR ·

Jammer jr – ek is net soe siek, sat en dik vir alles in die land, en die met swart velle wat met die soort uitbarstings wegkom….. Wat ek probeer se is dat hulle sal, en wil net die ergste wat met Vicky Momberg kan gebeure, laat gebeure! Die vrou word erger as ‘n mooedenaar behandel!

Mariaan ·

JohnR jy is belaglik! Geen wonder ons land is in so gemors nie…moordenaars en verkragters loop vry rond…en dis ok? Sy was verkeerd..maar DEATH??? Ek lag vir jou!

Wielie Walie ·

JohanR jy moeenie sulke dinge kwytraak nie, dit gaan oor ‘n paar mense se koppe ….

Heidi ·

Joe, gaan lees wat het gebeur. Sy het afgegaan soos n mal mens toe haar handsak gegryp is. Teen die tyd wat die polisie verklaring vat is die dief lankal weg. Watse kans het die polisie gehad om hom te vang??? Toe gaan sy af op die polisie. Geen polisiemag gaan die swat team inroep on n handsakdief te soek nie.

James ·

Dubbel standaarde en wette.. EFF EN BLF kan se wat hul wil…….

Sandra ·

…..shame dalk het sy nie geld vir vervoer en ‘n prokureur gehad nie….

Jou toekoms ·

Kort voor lank. Dit is hoe jou toekoms in Azanië lyk.

Kabinetmaker ·

Dit het ons al in 1982 voorspel met die skeuring van die NP. Ons KP manne was as verkramp uitgemaak.

AB ·

So what? Ek gebruik daai woord elke dag as ek van hulle praat. Dit is tog wat hulle is! Hulle weet dit ook!

Stan ·

Die woord is walglik en disrespekvol maar my argument is dat sy die woord gebruik het as slagoffer van misdaad. Sy was getraumatiseerd en dit was “reactive” wat vir baie jare histories aanvaarbaar was. Sekere bevolkingsgroepe kan wegkom hiermeee. Inderdaad dubbel standaarde.

RP ·

Reactive dalk, maar mens reageer nie 48 keer nie.
AB en Kaspaas, julle is die probleem in ons land, trek asb, want met sulke mense wil ek nie lewe nie. Jy noem jouself seker n Christen ook? Maar vergeet dat ons ons naaste moet liefhê. Of geld daai versie net vir wittes?

Heidi ·

Sy het haar selfbeheersing totaal verloor met iemand wat actually wou help. Gaan tronk toe en kry klaar. Sy is klaar skuldig bevind. Waarom kat en muis speel heeltyd?

Joe Olivier ·

Vicky was op die dag ‘n slagoffer van die misdaad in SA. As die sogenaamdes haar ” actually” ( vieslike woord) eintlik wou help, waarom het hulle nie die diewe gevang nie. As die polisie in die eerste plek hul werk gedoen het, maw misdaadbekamping sou die hele insident nie gebeur het nie.

Melanie ·

Heidi, dis nie net van gaan sit en kry klaar nie… weet jy hoe lank kan n dag, n week, n maand sonder jou kinders en familie wees.? Sy is n voorbeeld gemaak. maak nie saak wie wat se nie, ek dink ek sou dieselfde opgetree het, want genoeg is genoeg. miskien nie heeltemal so baie daar woord herhaal het nie, maar ek verseker jou ek sou agter hom aangeskree het wat ek presies van hom dink en wat ek dink hy is. … ons land is in sy dinges!! en sy is n voorbeeld gemaak om te se : moenie met ons mors nie, jul sal ALTYD tweede kom!!

Blommie ·

Ja ou Heide, praat weer as dit met jou gebeur.
Dis so onregverdig dat n ONSKULDIGE vrou so iets moet deur gaan.
Sy het jammer gese en boete betaal, wat meer wil julle HE.
Maar die moordenaars loop vry rond.
TIEPIES ons land

Gaitsigubib ·

Die straf moet pas by die misdaad Heidi. Hoe “walglik” dit ook nou vir sommes was, dit is verregaande dat sy R100’000,00 boete en dan boonop nog tronkstraf ook kry. Nog nie een persoon in SA is tronk toe so “misdaad” nie. Kry nou jou eie gesonde oordeel in orde want jy dink nie nugter nie.

Asjas ·

Sterkte Vicky, as daar ‘n “Support Group” vir jou gestig word laat weet ons hoe ons vir jou boodskappe van bemoediging kan stuur, daar le ‘n lang 3 jaar vir jou voor. Hopelik kom jy vroeer uit met goeie gedrag soos wat hulle met verkragters en moordenaars maak.

ap ·

Sy moet hulle rondneuk soos zuma met die state capture kommisie doen

Sobymykoolkop ·

Voel baie baie jammer vir Vicky, sterkte my sussie en volksgenoot. AB jou eerlikheid is werklik ń uitstaande eienskap in hierdie rugsteek era . Ek salueer jou

PJC ·

Ek dink mense se pyn wat hulle ervaar met die gebruik van sekere woorde is net nog ń manier om witmense by te kom. Daar is nie ń enkele woord in die lewe wat iemand my kan noem waaroor ek pyn sal ervaar nie want enige skelwoord is net ń skelwoord en bedoel om uiting aan woede en frustrasie te gee.

PJ ·

En ou dudu van s.a.l.minag ok die hof want sy het nie geld vir vervoer hof toe nie nog op vrye voet as ek reg kan onthou het sy op 3 geleenthede nie opgedaag

Gerrit ·

…terwyl politici kwytskeĺding het om moord aan te blaas.

Judie ·

Vickey, jy is nou aan die ander kant; die kant waar mense alles regkry. “Misdadigers” het die meeste en beste menseregte. Dring absoluut op elkeen aan terwyl jy in die tronk sit. Sterkte.

Hendrik van George ·

Vicky, sê net jy is of was siek, kry ‘n paar dokters briewe en JC is jou antie! Maak net soos ons aartskelm Zuma, en jy sal nog laaaank uit die tronk uit bly….

Johann M van Heerden ·

Belaglike vonnis en heksejag. Maak my baie bekommerd oor ons land. Kry haar jammer. Sy het oorreageer maar die vonnis is belaglik en totaal buite verhouding. Ons regstelsel is verrot. Ons as witmense is uitgelewer. Wat van JZ en Malema en kie? Almal juig oor die bokke, maar rondom om val die land inmekaar en word steeds gestroop van sy hulpbronne en fondse.

LHS ·

Hoeveel soortgelyke sake teen swart leiers is al aangemeld sonder enige noemenswaardige vervolging. Hoeveel korrupsie sake met meer as genoeg bewyse is al uitgewys maar al wat gebeur is net nog n raad van ondersoek, nee wat hierdie is
eenvoudig twak. Daar sal doodeenvoudig opgestaan moet word teen hierdie absoluut diskriminerende regstelsel wat duidelik twee stelle wetboeke gebruik. Een stel vir blankes en n tweede stel wat nie bestaan nie. Hoekom moet hierdie vrou tronk toe gaan oor n woord wat wie die reg gee om te besluit dat dit kamstig aanstootlik is. Dan sal ons ook nou besluit die woord boer teenoor iemand wat nie werklik boer nie is besonders erg kwetsend teenoor blanke Afrikaners. Ook die woord racist wat aanhoudend teenoor al wat blank is gegooi word. Diegene wat hierdie vrou veroordeel, jy kan en mag, maar eers as al die malemas, zumas en nog vele meer ook wettig vervolg en gevonnis is, Dit gaan nie hier oor wat sy kwytgeraak het nie, dit gaan oor die beginsel en dubbele standaarde, direkte vertrapping en skending van minderheidsgroepe se menseregte.

HPV ·

LHS, jy sê dit alles! Die tyd het lankal aangebreek dat blankes in opstand kom!

E ·

Arme vrou het soveel hel oor sy uit senuwees mense gevloek het, maar as sekere mense ons Jesus se naam in Engels laster is dit hoogmode en geen haan kraai daaroor nie.

Derick ·

Dit gaan hier oor sy wit is. As dit swart op wit was, was als ok. Maar nou was dit wit op swart.

Arabier ·

Soveel moeilikheid oor ‘n Arabiese woord wat heiden beteken.

Feite ·

Baie dankie Arabier, presies! Lank in in die Middel Ooste gebly en was dieselfde woord op n paar aangeleenthede genoem. Maar blykbaar het SA dit nou vir hulle self toe ge-eien en nou verbode gemaak. Red nou n volk.

Niklaas ·

Ongelukkig kon sy destyds met die handsakroof haar emosies nie beteuel nie. Kyk nou net waarin het sy beland. Dis n ander SA nou , nie meer 1982 nie. Dink eerder vinnig aan nagevolge van sulke uitbarstings , nogal van SAP lede , gemaak teenoor ….SAP lede. Mens moet deesdae ekstra versigtig wees met uitlatings.

Michael P ·

WAAR MEE HOU DIE POLITIEK HUL SELF BESIG. DIT LYK SOOS N MAFIA LAND. DIE ARME VROU.

anton ·

LHS…………….jy stel dit 100%
Wens almal wil jou skrywe lees en wys word!!!
Veral ons/die blankes wat haar so kruisig en veroordeel!!!
Waar gaan ons nasie heen???

BEKOMMERD ·

OK nou kan die polisie ophou om na haar te soek. Soek nou die moordenaars van die boere wat so vermoor word

Johan ·

Sterkte mevrou Momberg. Ek het gehoop jy is landuit vir jou eie beswil. Alles van die beste. Mag alle seën van God op jou rus.

jakes ·

Ek sal Momberg n medalje gee vir haar braafheid. Ongelukkig wil die ANC n voorbeeld van haar maak. Glo my, duisende mense voel soos sy.

Frm ·

@Heidi Sou jy dit maar gelos het en met die tronkstraf begin. Almal is altyd grootmond totdat jou tref. Sterkte Vicky hou asb kop daar binne.

Thea Bothma ·

My hart gaan uit na die vrou, sterkte Vicky, ek bid vir jou. jy sal seker nie die boodskap kry of sien nie. Kyk mooi na jou self en moenie dat jy geboelie word in die tronk nie
ons leef in snaakse tye ons blankes kan gevloek en gedreig word en niks gaan gebeur nie

HPV ·

Dit is sulke dubbelstandaarde in ons sogenaamde “demokratiese” regstelsel wat versoening letterlik onmoontlik maak, die jag van blankes alleen. Siek stelsel vol onregverdigheid.

Sterkte ·

Sien dit as studie verlof Vicky. Studeer in die Regte en maak dit “mind over matter”. Daar is een ry spore want God dra jou nou.

Anoniem ·

Dis nou goed en wel, as mens ‘n aanstootlike woord wil gebruik dan MOET jy sit, ONGEAG jou ras, so waarom sit Malema nie ook vir sy haatspraak teenoor ons ras nie? Of is die wet slegs van toepassing op uitsonderlike gevalle? Just an innocent question. Ek stem vir Regverdigheid

Kobus ·

Sy moet net vir die polisie gesê het sy was siek. Dit werk vir Zuma.

Anoniem ·

Ek wil ook egter bylas dat die woorde wat vicky geuiter het was Van Slegte Smaak en geen Mens ongeag velkleur verdien dit nie. Mens neem verantwoordelikheid vir jou woorde en aksies. En ek voel jammer vir die partye aan die ontvangkant van haar uitbarsting. Geen mens verdien slegse nie. Punt.

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.