Video: Aanhouer wen

Die video volg onderaan die berig.

Die video volg onderaan die berig.

Van ‘n kamer in ‘n woonstel tot twee volwaardige sakepersele in Kaapstad én Centurion.

Dit is hoe ver ‘n sakeman van die Moederstad se rekenaarherstelmaatskappy al gegroei het.

Justin van der Walt was een van die wenners van Akademia se sakeplankompetisie verlede jaar.

Die insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae