Video: Aanranding by Brits-hospitaal

Skermskoot uit die video

Skermskoot uit die video

Chantelle Dreyer van Brits in Noordwes is glo op Oukersdag by die staatshospitaal in Brits aangerand.

Dreyer het aan Maroela Media gesê sy was by die hospitaal weens ʼn rugbesering wat sy tydens ʼn ongeluk opgedoen het. ʼn Personeellid by die hospitaal het haar tydens haar besoek aan die hospitaal met ʼn telefoon gegooi en haar glo gestamp. Volgens haar het sy haar enkel en rug verder beseer. Haar ma is glo ook tydens die voorval beseer.

Dreyer het ʼn video van die voorval op YouTube gelaai.

Sy het reeds regshulp ingewin en gaan moontlik ʼn klag indien teen die departement van gesondheid.

Maroela Media kon na verskeie probeerslae steeds nie antwoord kry by die hospitaal nie.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

34 Kommentare

hettie schonken ·

Dit is skokkend om te hoor wat deesdae by staatshospitale aan gaan. In die jare 70 was ek telkemaal in Brits Hospitaal altwee my kinders is ook daar gebore en dit was die beste hospitaal in daardie omgewing maar nou weet ek nie ek het gedink die nuwe hospitaal wat daar gebou is sal weer goeie diens lewer maar na dit wat ek hoor glo ek nie! Maar dit lyk my dit is nou by alle staatshospitale maar swak

Chantelle Joubert-Dreyer ·

Dankie Hettie xox… my verklaring is onder aan die artikel van wat gebeur het… alles wat mooi is vir jou vir 2015 xx

pop ·

Daai “you bastard” gaan haar saak sink. Hulle gaan omdraai en se syt hulle heeltyd sleg gese.

Chantelle Joubert-Dreyer ·

Ek het so geskrik want dit was onverwags vir my toe glips dit net uit… aaai.

Danie ·

Ek sal graag die vooraf storie volledig wil weet. Want niemand wat ernstig beseer is in n ongeluk sal met n selfoon rondloop en videos neem om swak diens te bewys nie. Duidelik was daar n vooraf konfrontasie wat gelei het tot die vrou se agressie teenoor die pasient en die person wat die video geneem het. Die storie is eensydig en swak joernalisme.

Maggie ·

Ek stem saam met jou Danie. Dinge lyk vir my ook nie reg nie.

Henri Le Riche ·

Daar is definitief n storie voor dit, maar waar het jy gesien jy gooi iemand met iets, as jy werk by n plek wat diens verskaf? SWAK!

As mens in n klante diens area is, kry jy ombeskofte mense. Jy is professioneel in jou optrede,en enige goed wat jy rond gooi, kan jou werk kos.

So al het daar iets voor die tyd gebeur, onprofessioneel. Tiepies van die “nuwe” SA. Kliente diens het sy agterwereld gesien saam met profesionaliteit.

Jan ·

Die pasient het n staal cage in haar rug en fusie gehad van n vorige ongeluk en ervaar erg pyn en sciatica en is na die hospitaal vir hulp om te kyk of daar nie fout is. Haar ma is eerste aangerand deur die hospitaal personeel lid toe sy die file aan hom oorhandig, daarna het die dogter gaan vra waar moet sy die file ingee en dis toe hy haar met foon gooi, na dit is hulle ook rondgestamp soos hulle die selfoon wou afneem met geweld

Jacques van der Merwe ·

Ek was ‘n kampleier op ‘n avontuur plaas buite Brits ‘n paar jaar gelede. Ons het ‘n jong meisie wat se skouer uitgehak het hospitaal toe geneem. Die personeel se houding en manier van dinge doen by daardie hospitaal was van so ‘n ongelooflike gehate natuur, dat na ‘n baie onsmaaklike onnodige aggresiewe voorval, die kampterrein betaal het vir behandeling by die privaat hospitaal omdat die meisie in soveel pyn was. Die Brits hospitaal het net glad nie omgegee nie. Baie rassisties gewees!

WERNER ·

EK HET OOK VIR MY VROU GESE HOEKOM LOOP SY MET HAAR SELFOON EN RECORD DIE STORIE ASOF SY IETS VERWAG HET KRY DIE FEITE VOOR EK KANT KIES EN NOU SE JULLE BRITS SLEG DIS BAD VIR DIE DORP SE BEELD

Henri Le Riche ·

Daar is definitief n storie voor dit, maar waar het jy gesien jy gooi iemand met iets, as jy werk by n plek wat diens verskaf? SWAK!

As mens in n klante diens area is, kry jy ombeskofte mense. Jy is professioneel in jou optrede,en enige goed wat jy rond gooi, kan jou werk kos. Wanneer Afrikaners wat foon gooiery wil ondersteun, omdat “iets voor die tyd gebeur” het, is n teken van die standaarde en prioriteite in SA wat agter uit gaan. Absoluut Tragies.

Dis onanvaarbaar, al het die vrou ook gegil, sy optrede is onrpofessioneel. Met die standaarde wat af gaan in SA, lyk dit my Afrikaners se standaarde raak ook laer.

Charlotte ·

Ek self was ń paar jaar terug getuie en onlangs van swak dienste by staats hospitale. Mens verstaan dat die fondse nie is soos dit moet wees nie en dat staats hospitale aan die kortste end trek maar dit het niks met goeie diens te doen nie. My broer was in ń groot motor ongeluk ń paar jaar gelede en was opgeneem in ń staats hospitaal weens die feit dat hy nie sy mediese kaart by hom gehad het nie. Sy wonde was nie skoon gemaak nie en hul het geen medikasie vir pyn vir hom gehad nie. Ek moes twee ure smeek vir komberse weens die feit dat hy in skok gegaan het. Hy het opgestaan en rondbeweeg met ń gebreukte rug wat hul nie opgetel het nie. Bygesê hy was twee dae in die privaat hospitaal ook voor hul dit agtergekom het. Diens verswak selfs in privaat hospitale. My suster was eens deur ń dokter wat gejaag het ook in ń parkeer area raakgery by staats hospitaal deur ń dokter wat geen erkening gevat
het nie. My ma was al in al die sogenaamde beste hospitale agv ń ernstige siekte Bilharzia en elke jaar gaan sy vir operasies. 10 uur die een aand het hul van haar vergeet in een van hul kamers oor hul besig was met verbeteringe in die hospitaal. Na ek ingevlieg het het hul vinnig als kom uitsorteer en die apteek oopgesluit vir haar medikasie. Ek self het ook al deurgeloop. Was daardie tyd in my vroë 20s en die ginekoloog het vir my kom sê dat ek kaknker het wat wel waar is maar dat ek nooit sal kinders kry nie, in dieselfde hospitaal as my ma. Het al my dokumentasie gekry, gegaan na ander hospitaal en spesialis en sowaar God het vir my ń wonderwerk gegee en ons tweede baba is oppad. Kimplikasies wel maar altwee piekfyn en gesond. Ek kry die gevoel die omgee en vriendelike diens verdwyn uit ons hospitale was sooo teleurstellend is. My eersteling was baie vroeg gebore is was net oor 2kg toe hy opgeneem is in ń top privaat hospitaal. Vir 4 dae in die winter het hul ons gehou in ń kamer met geen tv en geen verwarmers in die winter. Ek moes warm watersakke koop om my en my baba warm te kon hou. Bygesê is ek baie reguit en het ń hospitaal gevind wat ons nou ken en help verby die punt. 8 maande na sy laaste opname toe ons gaan kuier het die verpleegsters tot my verbasing my kind se naam geken. Ek sê doen jou huiswerk. Feite help altyd want die hou selfs dokters op hul tone.

WERNER ·

nee pel maar loop nie heeldag met my foon en neem videos nie
dink bietjie

Jacqui ·

There obviously was a confrontation before the video was taken how ever if this person did not want to deal with the patient they could have gotten someone else to assist. Public hospitals and their staff seems to think they are untouchable and I think these people that just do these jobs just for the sake of money should be replaced with people with compassion. Behaviour like this is plain unacceptable because we as tax payers pay their salaries and we should get the help we need when needed. For all we know they could have been very unhelpful and the lady and her daughter got irritated for not getting service and then this staff member decided to get physical. Just my opinion, I might be wrong.

Valencia ·

Enige iemand wat al met die staat en enige verwante instellings te doen gehad het, loop deesdae met een of ander opname instrument om hulself te verweer. Van supermarkte tot hospitale laat swak diens, rassisme en aggressie laat mens soms steier – as jy nie sommer gestamp word nie. Verder val die platteland uitmekaar en die stede is nie vêr agter nie. Geen dorp se beeld word meer benadeel as deur die patetiese burgermeesters en hulle trawante self nie.

Chantelle Joubert-Dreyer ·

@ DANIE en MAGGIE…’Kinders verdrink in Vaal Dam’ .. iets klink nie vir julle lekker nie. Are you insinuating their parents drowned them? ‘Man hijacked’.. its klink nie vir julle reg nie. Wannabe conspiracy theorists but getting nothing further than assuming. Gaan op facebook onder maroela media comments en lees die volledige verslag daar. Maar what goes around, comes around.. so glo my nie as julle nie wil nie. Onthou net die wiel draai and its called Karma. Familiarise yourself with the facts on maroela media facebook comments and I’ll accept your apology there. Thank you ;) To everyone else, thank you for your kind support xx

pieter ·

Chantelle. Hou ASB vol met jou hofsaak. Ons in die buiteland hou dit met groot aandag dop. Dit is tyd DAT die ANC en hulle kommunistiese meelopers uitgewys word.

Karma ·

Reading the comments, I can’t help but think how pathetic people can be. Why is it that thousands of non whites can stand together for 1 person, but the white south africans choose to name and shame the victim, I.e Me Dreyer. Then those same people wonder why our country is a mess? Tsk tsk tsk. AND, who placed a gavel in your hand? One may not judge another. Personal experience with a state hospital knows behaviour like that from the staff doesn’t happen in all hospitals. Hope nobody else has to face a challenge like that.

Chris van Heerden ·

Maak nie saak wat die vooraf storie is nie. ’n Werker van ’n hospitaal is nie veronderstel om pasiënte of besoekers met goed te gooi nie. Daar is maniere om konflik te hanteer. Verder wil ek ook sê dat ’n vooraf storie sal verseker begin het deur die swak diens wat mense by die staat se hospitale ontvang. Dit is die rede hoekom Malema wil hê dat die regering se mense ook van staatshospitale gebruik moet maak dan sal die diens dalk verbeter. As ’n mens nog nie van die staat se hospitale gebruik gemaak het nie sal jy verseker nie weet wat die frustrasie daaraan verbonde is nie. Dit is pateties absoluut vuil en onaanvaarbaar.

guanita ·

Brits is n rowwe plek… Die mense is lankal nie meer veilig nie… nou is dit al nie meer veilig in die pleeke waar jy die veiligste moet wees nie.

Madelyn ·

Ek bly in Brits en jammer om te se dis toe nie so rowwe plek nie, soos ek onder aan gevra het wie LOOP in n hospitaal in na n ongeluk met foon op video? Het hulle nie skoor gaan soek en dit af geneem terwyl hulle dalk hulp gebel het agv die situasie nie want die is een kant van die storie waar is die hospitaal of suster se kaNt?

Shannon ·

Chantelle, goeie gedagte om beeld materiaal op te neem. Die feit is egter dat selfs dit ook nie genoeg sal wees om selfs `n mate van ‘justice’ te kry nie. Jy kul jouself as jy dink dat rapportering van die saak tot iets histories sal lei. Maar dit weet jy reeds.

My advies sal wees – volgende keer, val op die grond … dalk kan jy gil van pyn .. daar’s verdere mediese behandeling wat noodwendig sal moet volg. Laai dan die bewyse op Joetjoep (onthou om dit te re-upload indien dit te gewild word want Google sal in so geval dit onmiddellik verwyder). Plaas dan skakels na jou video in die kommentaar kolomme van CNN Online etc. As `n opvolg stuk sou ek, indien ek in jou posisie was, verdere beeld materiaal plaas wat bewys dat die aanrander steeds werksaam is by die hospitaal. En teen daardie tyd sal jy ook `n groot genoeg versameling ander getuies bymekaar gebring het om aan te toon net hoe rassisties swart personeel in die algemeen is.

Mariaan ·

Ek is self werksaam by ‘n hospitaal. Onsgelukkig kry jy jou vrot appels, maar daar is baie goeie verpleegpersoneel.

Wat hier gebeur het, moet inderdaad ondersoek word. En die nodige stappe moet teen die betrokke lid geneem word, dis verseker.

Maar ongelukkig is ek ook GATVOL vir sommige blankes wat dink hulle is die uitverkore geslag. Hulle verkies voorkeur behandeling, en wil selfs hulle wil afdwing. Sommiges wil selfs vir die personeel vertel hoe hulle hul werk moet doen. Kom daar ‘n konfrontasie, is hulle eerste woorde “Dis nou die nuwe Suid-Afrika”, en nog baie erger derglike dinge.

Hierdie mense werk onder geweldige druk. Ek wil sien hoe 2 privaat dokters met 4 verpleegsters / susters 120 en meer pasiënte net by ongevalle en Buitepasiënte kan behandel. Hierdie dokters moet nog saalrondtes en teater gevalle tussendeur ook doen.

Die druk op die staatshospitale is geweldig groot, en hierdie mense is lewende wesens met rooi bloed wat deur hulle are vloei. Hulle is nie robotte nie.

Esther Coetzee ·

Wie se skuld is dit dat personeel by staatshospitale onder ‘soveel druk’moet werk ? Wie stel die personeel aan, wie gee hulle opleiding, wie stel die werkroosters op, wie maak seker dat die mense wel aan diens is en hulle werk doen, ens ens. Jaaa tog…. ons weet mos nou al dat al die probleme in die land niks te doen het met onbekwame personeel nie, dis witmense (lees Afrikaners) se skuld omdat dit hulle gesindheid is wat eintlik al die probleme veroorsaak…….

Ryza ·

“Vooraf storie” heel waarskynlik die rede vir die video opname! Dus baie geldig! Ek self het 2 keer slegte dienslewering ervaring by PnP!! Derde keer gaan ek ‘n video neem! Gaan iemand my dan kruisig vir ‘n voorbedagde/beplande video opname? Mariaan, die vrot appels net te veel en orals!!!Ek haal my hoed af vir die enkeles soos jy!!

Charl ·

Chantelle, dagvaar die individu sowel as die hospitaal – anders kom die skuldige skotvry terwyl die belastingbetaler opdok.

Asjas ·

Ek dink die probleem is dat ons wit mense al so keelvol is vir swak diens dat ons met ‘n negatiewe houding Staatsinstellings betree. Die laaste keer wat ek op diens aangedring het is ek deur sekuriteits beamptes uitgegooi met die woorde “you whites don’t run the country anymore”. Nou vat ek maar ‘n hele dag af en gaan neem my lisensie (wat ‘n half-uur behoort te vat) op die Afrika manier uit – sit en wag die hele dag vir diens, vat net genoeg saam om jou besig te hou soos ‘n dik boek. Ek kan dit nog steeds nie reg kry om ‘n hele dag net so te sit en wag vir traag staatsamptenare nie. Ek het ook vir die staat gewerk voor 1994, flinke, vriendelike, effektiewe diens is moontlik en mense gee nie om om te wag as hulle weet jy probeer jou bes nie.

Jenny ·

EK wil nou n vraag vra. Eks n veroleegster en ek sukkel vreeslik om werk te kry by enige van die Hospitale privaat of staat. My vraag is hoekom? hul se op die nuus dat ons land n tekort het aan verpleegsters maar ek kan nie werk kry nie

Madelyn ·

1 vraag…. Hoekom dit in die eerste plek afgeneem? Lyk meer of hulle gaan skoor soek het en die raksie uitgelok het. Want jy stap nue in n hospitaal in na n ongeluk met jou foon op n video recorder nie…. Maak nie sin

Gideon Erasmus ·

Ek dink daar was met ‘n rede met die foon rondgestap- glo daar was vorige konfrontasie en toe besluit die vrou nou is dit haar kans om video te maak. Sy klink net te ordentlik en stroperig in die begin maar die lagie voorgee was van korte duur want sy kon toe nie help om haar ware kleur te wys en hom te beledig nie! Ek wens die saak word verder geneem en dat albei se kante gestel word, want sulke tipe mense laat ander ware gevalle ‘n leuenagtige kleurtjie kry!!

All Reeds oor Brits Hospitaal gekla in Feb 2014 ·

Date of incident : 1 February 2014
Patient File No: 1571/14
Hospital: Brits District Hospital

The little girl in these pictures is 9 years old, she is an orphan and is mentally and physically disabled. Her name is Fibi.

I volunteer on weekends at the Lerato Disability Care Centre, on my arrival there today I discovered that Fibi refuse to eat, she cries when ever we touch her tummy and she has lost weight compared to the last time I saw her.

I decided to immediately take her to hospital , you will note from the pictures she looks more like a 4 year old child.

Upon my arrival at the Brits Hospital I expected to wait a while. The female nurses was friendly and they tried their very best to attend to the long queue of people. I was at the hospital with Fibi’s caregiver.

After waiting at the hospital for over 2 hours, they finally called us. Dr JHB Boshoff was the doctor who attended to Fibi. Her caregiver and I explained in detail our concerns to him, I was very concerned because Fibi is very thin ( see pictures) and her stomach is very very big, Fibi looks like one of the children you would normally see who could suffer from serious malnutrition with her stomach bloating. She also has a terrible smell coming out of her mouth and her caregiver said she has sores in her mouth that is why she is not eating and she even saw blood coming out too.

Dr. JHB Boshoff examined Fibi no longer than 5 minutes and left the room, we waited in the room for probably another 30 minutes, before a very arrogant male nurse called us, with a laxative, saying Fibi is constipated and we must come back the next day for more medicine , he refused to explain to me in english and only address this to the caregiver in an African language this I found very disrespectful. We were told to leave because his very busy.

Not wanting to cause a scene with a sick child , I took Fibi back to the care centre. I returned to the hospital to submit a formal complaint and asked to speak to the doctor, to ask him what is wrong with Fibi and why she could be so thin and have such a bloated stomach. He told me in his opinion she was just a “little” malnourished and once the laxatives start to work she will be better, I said to him that I was present and he did not even check Fibi’s mouth as caregiver reported blood coming out of her mouth. To this he had no answer and simply said that if we not happy we can come back. As if I was an inconvenience to him he left and fold me to follow a long complaints process then the arrogant male nurse start screaming at me about how dare I question the doctors diagnosis. I was told to leave the hospital.

Doctors and nurses like this is why so many children die every day in hospitals, they think they can do as they please, perhaps because the children cannot speak for themselves. They did not show professionalism or respect, clearly no integrity and showed no empathy to the pain Fibi was in.

I suspect that “Dr” Boshoff is completing his internship at Brits Hospital and that the person in charge there should really look into this malpractice. He refuse to provide his credentials .

At the very least they could have put Fibi on a drip and do a blood test, examine her mouth to see why she refuses to eat, none of this was done.

Fibi is back home and still have not received the medical attention she needs. Please could you provide feedback on the actions taken to ensure that the correct treatment and advice was given to us.

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.