Video: Afrikaanse kultuurfees by Voortrekkermonument

'n Skermskoot uit die video

‘n Skermskoot uit die video

As deel van Erfenisdagvieringe is ‘n Afrikaanse kultuurfees ook by die Voortrekkermonument in Pretoria gehou.

Die fees, wat deur die Erfenisstigting en die ATKV gereël is, was stampvol stalletjies met traditionele boerekos, terwyl Afrikaanse kunstenaars musiek gemaak, en boeresport besoekers behoorlik besig gehou het.

Die insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.