Akademia, in samewerking met eNuus, het die vyf wenners van ‘n elite beursprogram vir 2015 aangewys. Toppresteerders vanoor die land het die kans gehad om aansoek te doen en sodoende volgende jaar gratis aan die privaat Afrikaanse hoër onderwys-instelling Akademia te studeer.
Die insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv.