Video: “Alles sal beter gaan”

'n Skermskoot uit die video

‘n Skermskoot uit die video

‘n Dapper Corra Stiglingh het aan eNuus gesê sy hoop sy kan haar verkragters, Andries Mokataka en Solomon Mojaki, eendag vergewe.

Hulle is lewenslank tronk toe gestuur vir die moord op haar man, Johan, en haar verkragting tydens ‘n plaasaanval.

Die insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv.

Lees ook:
Video: “diere sou dit nie eers gedoen het nie”

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

2 Kommentare

Trippie ·

Ek sou beslis nie kon vergewe nie – ek sou vir die res van my lewe vuil en besmet gevoel het.

Dit is sekerlik die grootste onreg wat ‘n vrou / kind aangedoen kan word – VERKRAGTING !

Lewenslank is nie lank genoeg straf nie, slegs die doodstraf sou goed genoeg wees.

AmY ·

Sy is ‘n baie dapper vrou. Daai aand toe sy op tv gepraat het, was ek byna in trane. Sy is ‘n beter mens as ek.

Corra, ek haal my hoed af vir jou, jy is ‘n awesome mens.

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.