Video: Amplats oorweeg sluiting van myne

Die video volg onderaan die berig.

Die video volg onderaan die berig.

Die voortslepende loonstaking in die platinummynbedryf kan tot reuse-werkverliese lei. Een van die voorste produsente, Amplats, oorweeg nou die sluiting van twee myne weens dié tien weke lange staking.

Die insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

4 Kommentare

alet ·

Dis reg laat hulle die myne sluit dan kan hulle vir die vakbond gaan werk want dis waar die probleem le want hulle bestuur soek meer geld vd werkers sodat hulle ook n sous trein kan begin

Peter Says ·

Baie goeie nuus, laat hulle voel hoe proe hulle eie medisyne.

Griet ·

Hierdie is ongelukkig ‘n situasie waar NIEMAND gaan wen nie. Die werkers gaan die meeste verloor. Maar as jy jou ore uitleen vir die verbale diaree wat die vakbonde opdis……..shame nè!

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.