[Video] ANC woedend oor plakkaatskending

Skermskoot uit die video

Skermskoot uit die video

Die ANC braak gal oor die skending van sekere van sy verkiesingsplakkate in die Moederstad. Die OVK het terselfdertyd gepleit vir politieke verdraagsaamheid in die aanloop tot die munisipale verkiesing.

Die insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

23 Kommentare

Ivan ·

Behalwe dat dit op n lamp paal aangebring is wat teenstrydig is met Eskom se beleid, dat geen plakkate van watter aard ookal mag wees nie.

Brittz ·

Ek sien ook geen fout nie plakaat lyk reg vir my ook heel ok??

GES ·

Korrupte mense dwing nie juis respek af nie. Respek word verdien. Dit seker maar die waarheid wat baie seer maak …….

Asjas ·

Ja wel daar is goed waaroor ek ook woedend is. Mense regte skendings, reg tot privaatheid skendings, reg tot onderrig in my taal skending ens ens. Plakaat skendings is heel onder aan my lysie prioriteite.

Maria van Dieweeck ·

HAHAHA als hierbo so snaaks! Nou wonder ek net , sy klink so seker daarvan dat hulle dit gaan `sort`, maar hoe dan? Dis nou wat ek noem `anonieme weerstand`. Laat my dink aan ons voorvaders se manhaftigheid..mmmmm

Lizelle ·

Ja julle eie mense is ook al gatvol vir julle!!!! Kry vir julle!!!

Grap ·

Die plakkate weerspieël hoe die mense voel dit word demokrasie in werking genoem

Marina ·

Van wanneer het hulle ‘n rede nodig om gal te braak? Wat gaan hulle nou weer verwoes oor die plakkaat? Die lamppale?

Naamloos ·

Die vraag is : “Maar is dit Kuns ?”
So syfer die waarhede deur.

Leon ·

So opreg!
Ek hou nogals van die draad so deur die voorkop. Omtrent die enigste iets van aarde daar bo!

Griet ·

Ek het die beriggewing oor die plakkate op KykNet nuus geniet. ‘n Grappie nou en dan wanneer dit nuustyd is, maak dat ‘n mens van ‘n bietjie sorge vergeet!! Wees gegroet, ou Grootte!

FD Burger ·

Die waarheid maak altyd seer!! Dit is al rede waarom ANC kêrm.

Janneman Brits ·

Alle stede het bylaws, en in Pretoria is dit ook so, MAAR in Pretoria word die plakate opgesit en net nooit afgehaal nie. Daar is nou nog van due VF+ en ANC plakate orals op van die vorige verkiesing en dan praat ek nie van Arcadia, Sunnyside en Hatfield omgewing waar die EFF se lelike rooi plakate die wereld vol opgesit is, maar meer elke elektriese meter boks het ook hulle verkiesings campaign goeters, maar dit is opgeplak…? eerstens mag dit nie daar wees nie en tweedens wie gaan dit skoon maak, Julias ? Nee. Dit gaan daar bly… Ek het epos aan die OVK gestuur en NIKS terug gehoor nie.

Griki ·

Ek gee nie om wat die ANC dit noem nie, ek noem dit SKREEUSNAAKS.

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.