Die ANC braak gal oor die skending van sekere van sy verkiesingsplakkate in die Moederstad. Die OVK het terselfdertyd gepleit vir politieke verdraagsaamheid in die aanloop tot die munisipale verkiesing.
Die insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv.
O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.
23 Kommentare
Ek hou van die plakkaat. Ek sien nêrens fout nie.
Selfde hier johann cb
:-) LOL
Die waarheid maak seer.
Baie mooi versier.
10 uit 10