Video: André P Brink: “Hy was ‘n merkwaardige man”

André P Brink in Lyon, Frankryk (20007) deur Seamus Kearney via Wikimedia Commons

André P Brink in Lyon, Frankryk (20007) deur Seamus Kearney via Wikimedia Commons

Huldeblyke stroom van oor die wêreld in vir die legendariese Afrikaanse skrywer en akademikus, André P. Brink.

Hy is op 79-jarige ouderdom dood aan boord van ‘n vlug vanaf Amsterdam na Suid-Afrika.

Die insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

5 Kommentare

Sollie ·

Piet… gaan was jou mond uit met seep voorjy hier kom drek spuug. Jy het klaarblyklik geen idee wat die woord verraaier eers beteken nie. Dalk moet jy meer lees (en dus LEER) en veral van Andre P Brink se boeke, dalkies, NET dalkies sal ‘n nuwe wêreld vir jou oopgaan.Hou maar jou snert aanmerkings vir jouself, jy kan jou ou skoene agter ‘n MAN soos Andre P Brink gooi en wens jy was maar die helfte van wat hy was.

Elfie ·

Kyk nou weer vir ou slim Piet hier. Weet nie wat aangaan in die wêreld nie. Jy moet lees sodat jy weet waarvoor Andre P Brink werklik gestaan het.

Elfie ·

Gerald van der Merwe moet asb geblokker word. Hy weet nie WAARVAN hy praat en is skuldig aan alles waarteen Maroela waarsku nie toegelaat sal word op hul openbare forums!!!

Sune van Heerden ·

Dagsê Elfie,

Dankie ons het reeds die persoon se kommentaar verwyder. Dankie dat jy ons hierop gewys het.

Groetnis
Suné
nms Maroela Media

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.