[Video] Anika se ma hoop om antwoorde te kry

charlotte eksteen anika smit se maDie man wat glo die vermoorde Anika Smit op skool geteister het, se identiteit mag nou bekend gemaak word. Dít nadat ‘n lid van die publiek Damian Treeby se naam op ‘n sosiale netwerk gepubliseer het.

Die insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

Eliza-beth ·

Nog ‘n ma vir wie ek BAIE sterkte en aanvaarding toewens….

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.