ʼn Geregtelike doodsondersoek is van stapel gestuur meer as vier jaar na die dood van Anika Smit, die 17-jarige meisie van Pretoria wie se hande afgekap is. Smit is op 10 Maart 2010 onder raaiselagtige omstandighede in haar pa se huis vermoor.
Die insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv.
Vriendin ek mis jo elke dag so baie gan nog baie deur di fotos….wens so ons kon jo modenaar vind en agter tralies sit…mar ek glo in die liewe vader ons gan daai persoon kry….
laroshelle, ons die wéreld bid saam met jul, mag die moordenaar hom self oorgee. Dat dit net kan vrede bring. Dink aan jou.