[Video] Baba Zoe sterk aan ná agt uur lange opehartchirurgie

'n Skermskoot uit die video. Die video volg onderaan die berig.

‘n Skermskoot uit die video. Die video volg onderaan die berig.

Baba Zoe Menelaou herstel goed ná haar hartchirurgie. Sy is een van ʼn drieling wat met die hulp van ʼn surrogaat-ma vir ʼn gay egpaar van Pretoria gebore is.

Die Suid-Afrikaanse paar, Christo en Theo Menelaou, het verlede jaar wêreldwyd nuus gemaak toe hulle in Julie ʼn drieling ryker geword het met behulp van ʼn surrogaat-ma. Die babatjies is twee maande vroeg gebore. Boetie en sussie, Joshua en Kate, is gesond, maar Zoe het ʼn harttoestand gehad wat haar byna haar lewe gekos het.

Die insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk na eNuus elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv. Kyk hier na die vorige insetsel.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.