Video: Ballistiese kenner skets Oscar Pistorius-moordtoneel

Die video volg onderaan die berig.

Die video volg onderaan die berig.

Die polisie se ballistiese deskundige, kaptein Chris Mangena, het Donderdag in die Noord-Gautengse hooggeregshof getuig Reeva Steenkamp is éérste in die heup gewond terwyl sy regop agter die toiletdeur in Oscar Pistorius se huis gestaan het. Die verhoor duur Maandag voort.

Die insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.