Video: Banke ontsteld oor Moody’s se besluit

CaptureDie Reserwebank is bitter ontsteld daaroor dat die graderingsmaatskappy Moody’s die vier groot banke met een kerf afgegradeer het.

Moody’s se besluit volg op die afgradering van Capitec en die Reserwebank se vroeëre ingryping om African Bank onder kuratorskap te plaas.

Die insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

2 Kommentare

Dan ·

Hoekom is die Reserwebank ontsteld? Ek sou reken die belastingbetalers moet eerder ontsteld wees nadat die RB besluit het om African Bank te “red” met belastingbetalers-geld. Sjoe! 70 Biljoen weg by African Bank, in ‘n bodemlose put gestort onder die skyn van “lenings”. Waarom bekommerd wees oor Moody’s se afgradering? Moet die RB nie eerder bekommerd wees omrede African Bank gevou het, en oor die “leners” se terugbetaling van hul skuld nie?

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.