Video: Barmhartige samaritaan stap ver vir navorsing

Joost van der Westhuizen en Marky Warren.

Joost van der Westhuizen en Marky Warren.

Oud-president Nelson Mandela en Joost van der Westhuizen is albei op Mandeladag vereer deur ‘n man wat gaan geld insamel vir  navorsing oor motorneuronsiekte.

Die insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.